Ermelo Dierekliniek

Call Directions Contact the business

Ermelo Dierekliniek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ermelo Dierekliniek, Veterinarian, 26A Jansen Straat, Ermelo.

Jong Skaaphond tefie vanoggend opgetel op die Amersfoort pad.Skakel ons asseblief indien dit jou hondjie is.Sy is tans b...
09/09/2026

Jong Skaaphond tefie vanoggend opgetel op die Amersfoort pad.

Skakel ons asseblief indien dit jou hondjie is.

Sy is tans by Ermelo Dierekliniek .

Verwelkom die Lente met ñ GRATIS inwendige- en uitwendige parasiet behandeling saam met elke inenting!Terwyl voorraad ho...
31/08/2026

Verwelkom die Lente met ñ GRATIS inwendige- en uitwendige parasiet behandeling saam met elke inenting!

Terwyl voorraad hou!

Winter Winskopies net by Ermelo Dierekliniek!Terwyl voorraad hou.6 tot 17 Julie 2026Kontak ons gerus:017 811 2305
04/07/2026

Winter Winskopies net by Ermelo Dierekliniek!
Terwyl voorraad hou.
6 tot 17 Julie 2026
Kontak ons gerus:
017 811 2305

Ontmoet Suzie van Swaziland.Suzie het laasnag kom kuier vir ñ keisersnit, sy is die trotse ma van ñ allermuntige 12 geso...
26/05/2026

Ontmoet Suzie van Swaziland.
Suzie het laasnag kom kuier vir ñ keisersnit, sy is die trotse ma van ñ allermuntige 12 gesonde boerboel baba's!

10% Afslag op hond en kat tande skalering, vir slegs 3 dae. 28-30 April.Beperkte spasie beskikbaar.Kontak 017 811 2305 o...
22/04/2026

10% Afslag op hond en kat tande skalering, vir slegs 3 dae. 28-30 April.
Beperkte spasie beskikbaar.
Kontak 017 811 2305 om jou viervoetige kameraad se plek te bespreek!

Perdesiekte entstof beskikbaar.*Beperkte voorraad.
11/10/2025

Perdesiekte entstof beskikbaar.
*Beperkte voorraad.

Maltese Poedel tans by Ermelo Dierekliniek.Ons kan hom nog net tot mĂ´re (10/10/2025) huisves, daarna gaan hy na Bethal D...
09/10/2025

Maltese Poedel tans by Ermelo Dierekliniek.
Ons kan hom nog net tot mĂ´re (10/10/2025) huisves, daarna gaan hy na Bethal DBV.

31/08/2025

10% afslag op al ons bosluis en vlooi middels gedurende September!

Om Vrouemaand te vier, bied ons ñ 15% afslag op sterilisasies (honde en katte)!Kontak ons gerus op 017 811 2305 om ñ afs...
05/08/2025

Om Vrouemaand te vier, bied ons ñ 15% afslag op sterilisasies (honde en katte)!

Kontak ons gerus op 017 811 2305 om ñ afspraak te maak.

*Slegs geldig vir Augustus.

04/08/2025

Address

26A Jansen Straat
Ermelo
2350

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27178112305

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ermelo Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ermelo Dierekliniek:

Shortcuts

Share

Category