Môregloed Veeartseny

Môregloed Veeartseny Ons is 'n gemengde praktyk wat diens lewer aan die gemeenskap van Ermelo en omgewing. Hoekom Môregloed Veeartseny kies?

Môregloed Veeartseny: Professionele Dieresorg in Ermelo

Môregloed Veeartseny is gerieflik geleë in Nederlandse Weg (op Google Maps: Nederlandse Road), net oos van die Merino Mall in Nederlandpark. Ons bied 'n omvattende diens aan die gemeenskap met 'n fokus op kundige sorg en moderne hulpmiddels. Tegnologie: Ons beskik oor 'n X-straal masjien en het ook fasiliteite om basiese bloedtoetse op die p

erseel te doen vir vinnige terugvoer (meer komplekse toetse word na eksterne laboratoriums gestuur). Wye Ervaring: Die span het uitgebreide ervaring in die behandeling van troeteldiere, vee, asook perde en wild. Veemiddels en Advies: Hulle bied 'n reeks veemiddels teen baie billike pryse. Die groot voordeel is dat jy koop by 'n veearts wat die nodige vaardigheid het om jou te adviseer oor die mees effektiewe produk vir die spesifieke tyd van die seisoen. Gemeenskapsamewerking: In 'n prysenswaardige inisiatief werk Môregloed Veeartseny nou saam met Ermelo Dierekliniek. Die twee klinieke maak beurte om na-ure en vakansiedae aan diens te wees om te verseker dat die dorp se diere altyd toegang tot sorg het.

Smoor tandheelkundige siektes in die kiem. Bring jou hond of kat vir ons dental special! Bel ons vir ‘n afspraak…
13/04/2026

Smoor tandheelkundige siektes in die kiem. Bring jou hond of kat vir ons dental special! Bel ons vir ‘n afspraak…

10/04/2026

Onthou om ‘n afspraak te maak vir jou hond of kat vir die Dental special!!

Die twee sagte reuse het soveel drukkies vandag gekry.  Kan julle onthou hoe klein was hulle net nou die dag??
07/04/2026

Die twee sagte reuse het soveel drukkies vandag gekry. Kan julle onthou hoe klein was hulle net nou die dag??

Moenie die spesiale aanbieding misloop nie…13-24 April.
07/04/2026

Moenie die spesiale aanbieding misloop nie…
13-24 April.

02/04/2026

Ons wens vir julle ‘n mooi Paasfees toe. Ons is Vrydag, Sondag en Maandag gesluit. Ons sal Saterdag tussen 9-11 oop wees. Geen veearts beskikbaar nie. Ermelo Dierekliniek behartig die na-ure die naweek.

02/04/2026

Skakel ons vir meer inligting en ‘n afspraak. 017 811 6284

01/04/2026
20/03/2026

Stuur jou naam en van, selfoonnommer en epos na ons toe en ons maak jou deel hiervan.
Whatsapp vandag nog jou besonderhede na 0796727973.

Ons winkel is môre op die vakansiedag oop tussen 9:00-11:00. Daar sal nie ‘n kleindierveearts beskikbaar wees nie. Ermel...
20/03/2026

Ons winkel is môre op die vakansiedag oop tussen 9:00-11:00. Daar sal nie ‘n kleindierveearts beskikbaar wees nie. Ermelo Dierekliniek is aan diens.

Dr Rika gaan Maandag 16 Mrt tot Donderdag 19 Mrt nie beskikbaar wees nie. Dr Jonathan sal ons help met die kleindiere pe...
11/03/2026

Dr Rika gaan Maandag 16 Mrt tot Donderdag 19 Mrt nie beskikbaar wees nie. Dr Jonathan sal ons help met die kleindiere per afspraak.

Address

5 Nederlandse Road
Ermelo
2351

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 11:00

Telephone

+27178116284

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Môregloed Veeartseny posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Môregloed Veeartseny:

Share

Category