26/08/2026
Sulke mooi woorde maak ons dag! 💚🐾
Baie dankie, Petra, vir die wonderlike terugvoer en dat jy ons met jou diere vertrou. Dit beteken baie vir Dr. Basson en die hele Danabaai Veeartseny-span. 🐶🐱
Ons waardeer elkeen van ons kliënte!