VSB Boerdery

VSB Boerdery We produce Seductive Veggies

"Immer aufwärts"  Boerdery loop mooi. Kool word van more af ge-oes. Rekord oes, grote en persentasie gewys. Dankie Dick ...
02/06/2024

"Immer aufwärts" Boerdery loop mooi. Kool word van more af ge-oes. Rekord oes, grote en persentasie gewys. Dankie Dick von Staden. Hawer is klaar gebaal voor die reen en nuwe lusern groei mooi. Gesëend.

Wat n geseënde oes. MEGASTAR van Stark Ayres het weer koning gekraai die winter. Dankie ook Hishtil South Africa vir die...
10/08/2022

Wat n geseënde oes. MEGASTAR van Stark Ayres het weer koning gekraai die winter. Dankie ook Hishtil South Africa vir die puik plantjies.

Ondersteun gerus Agriparts Za vir al jou baler parte
23/06/2021

Ondersteun gerus Agriparts Za vir al jou baler parte

08/05/2020

Die groenmielies word darm gekuil

So baal ons lusern vandag. 1800 bale wag nou net vir hulle kopers. Kontak ons gerus as jy belangstel in A graad lusern b...
25/04/2020

So baal ons lusern vandag. 1800 bale wag nou net vir hulle kopers. Kontak ons gerus as jy belangstel in A graad lusern bale.

En so verloor ons 'n Rekord groenmielie oes agv Covid 19 Lockdown. Net as jy d**k die hael het jou darm die jaar gemis e...
25/04/2020

En so verloor ons 'n Rekord groenmielie oes agv Covid 19 Lockdown. Net as jy d**k die hael het jou darm die jaar gemis en een van die beste reënval jare maak jou besproeingskostes so min - dan Tref n Pandemie. Gelukkig weet ons God is groot en hy sal voorsien.

Grondboontjies lyk belowend!
20/04/2020

Grondboontjies lyk belowend!

Ons neem Vrydag  afskeid van die eienaar en CEO van VSB Boerdery asook eggenoot,pa en oupa Dietrich Carl Otto von Staden...
19/09/2018

Ons neem Vrydag afskeid van die eienaar en CEO van VSB Boerdery asook eggenoot,pa en oupa Dietrich Carl Otto von Staden.

24/04/2018

Bosvarke is weer besig met groot skade

14/12/2017

😡😡😡

Die hawer-oes vir 2017 lyk baie belowend!
22/05/2017

Die hawer-oes vir 2017 lyk baie belowend!

Monsanto Presteer weer uitstekend. Koppe met van 18 tot 22 pitte word geoes. Kop gewig 450 tot 600g. Dankie Vader vir al...
23/01/2017

Monsanto Presteer weer uitstekend. Koppe met van 18 tot 22 pitte word geoes. Kop gewig 450 tot 600g. Dankie Vader vir al U genade!

Address

Cullinan
1000

Telephone

+27832954505

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VSB Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VSB Boerdery:

Share

Category