Lappies Worshonde Dachshunds

Lappies Worshonde Dachshunds Vir die teel van pragtige worshonde nie net op die oog nie maar ook vir n warm hart. Vol liefde en karakter... REGISTERED BREEDER

22/03/2026
1x swart en tan tefie beskikbaar.  Kansellasie op 99. Sy kan vannaf 12 April huistoe.  En sys pragtig. Anneke 0715613928...
19/03/2026

1x swart en tan tefie beskikbaar. Kansellasie op 99. Sy kan vannaf 12 April huistoe. En sys pragtig.
Anneke 0715613928.

Jy hoef nie die hele stel te neem nie. Items is apart beskikbaar ook.  Ideaal vir baba tee geskenke of sommer net 'n bed...
07/03/2026

Jy hoef nie die hele stel te neem nie. Items is apart beskikbaar ook. Ideaal vir baba tee geskenke of sommer net 'n bederf aan jou eie. Kontak my gerus by 0715613928. Al die Items geplaas is dadelik beskikbaar. Jy kan 'n geskenk bymekaar sit vannaf R200 tot en met 'n vol stel R600.

07/03/2026

Naand Lappies familie. Ek neem 'n tydjie af so ook die lappies worse. Ek sal later kennisgewing uitgee oor die worse vir die toekoms. Tans het ek geen meer babas beskikbaar vir 2026 nie.
Baie dankie aan elke persoon wie hul huis oopgemaak het vir 'n lappies kind die afgelope 15 jaar.

Liefde
Anneke

16/02/2026

Korthaar kinders vannaf 20 - 29 Feb. Reg vir huise einde April, begin Mei. Kontak my asb op Whatsapp vir besprekings.

Geseënde Kersfees aan ons Lappies worshonde familie.
25/12/2025

Geseënde Kersfees aan ons Lappies worshonde familie.

Spog net gou met Lappies kinders. ###
21/12/2025

Spog net gou met Lappies kinders. ###

15/12/2025

Cream dapple nie meer beskikbaar. Ek sal 29 Desember 'n langhaar werpsel hê. 4 en 14 Januarie korthaar werpsels.

More Lappies familie.  Ek het na 'n lang wik en weeg besluit om vir litchi tog te laat gaan. Kontak my asb via Whatsapp ...
15/12/2025

More Lappies familie. Ek het na 'n lang wik en weeg besluit om vir litchi tog te laat gaan. Kontak my asb via Whatsapp as u belangstel. Ek is nie heeldag op die internet nie. Anneke 0715613928 ,Cradock. Courier ry 6de Januarie weer.

Gebore 3 November.
Sluit in registrasie, inenting, ontwurming en potty training. (Baie suksesvol)

1x cream dapple tefie (korthaar) wit bors , wit agter voetjie en kol op haar kop.

Is die blondie nie te pragtig nie?  Ek kan my verkyk. Sys nie net blond nie sys geseën met dapple patches ook nog. Wit b...
07/12/2025

Is die blondie nie te pragtig nie? Ek kan my verkyk. Sys nie net blond nie sys geseën met dapple patches ook nog. Wit bors, wit agter voetjie en 'n wit kol op haar kop en spikkels op haar ruggie. So mooi.

05/12/2025

1x chocolate en tan tefie (4j) korthaar
1x swart en tan tefie (4j) korthaar
1x chocolate en tan reun (5j) langhaar (Kusa)
0715613928 Anneke , Cradock.

Address

Cradock
5880

Telephone

+27715613928

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lappies Worshonde Dachshunds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lappies Worshonde Dachshunds:

Share