Constantia Cherry Farm

Constantia Cherry Farm Constantia Cherry Farm is a cherry farm in the Eastern Free State, between Clocolan and the Koranna mountains owned by the Higgo family.

11/06/2026

Birthday parties done the farm way!
We recently had the most precious little celebration right here at Constantia Cherry Farm!

Colourful balloons, beautiful pink table dΓ©cor, happy girls, and farm-fresh cheeseburgers that had everyone coming back for seconds. πŸ”βœ¨

If you're looking for a birthday party venue that's a little different β€” warm, fun, and absolutely delicious, we'd love to host your child's next special day!

πŸ“ž Contact Ansie on 083 276 2871 or Gwynette on 082 304 7043 to book your party.

07/06/2026

Boer Gerrit vertel πŸ’

β€œPassie is die wortel van elke suksesvolle boerdery.” 🌱❀️

Om met kersies te boer vra meer as net harde werk. Dit vra aanpasbaarheid, diversifikasie en ’n familie wat saam bou aan die toekoms. πŸ’

Die volgende geslag speel reeds hul rol, elkeen op hul eie manier, maar die grootste les bly dieselfde: As jy nie passie het vir wat jy doen nie, gaan dit moeilik wees om die uitdagings te oorkom. ✨

Dankie aan Nisboere vir die deel van ons storie. Gaan kyk gerus die volle video op Nisboere se YouTube kanaal Seisoen 10 | Episode 6: https://www.youtube.com/watch?v=zfFNeVNBRcY

05/06/2026

Nuwe seisoen, nuwe styl, nuwe voorraad by Constantia! ✨

Dis tyd om jou huis 'n bietjie op te kikker! 😍 Ons pragtige nuwe voorraad het gearriveer en ons kan nie wag dat julle dit sien nie 🀎

Van stylvolle nuwe stukke tot iets besonders vir jou huis, daar’s iets wat jou naam roep! πŸ˜‰ Maak seker jy kom maak hierdie naweek ’n draai by ons en ontdek jou nuwe gunsteling stukkie dekor! ✨

πŸ“ Op die R26 tussen Clocolan & Ficksburg

Wie bring jy saam? πŸ›οΈπŸ€

03/06/2026

Gwynet Higgo vertel πŸ’

β€œSoms ontstaan die mooiste dinge uit die moeilikste tye.” 🌱

NΓ‘ ’n baie moeilike begin van die jaar en ’n tyd van groot onsekerheid, het vriende uit die gemeenskap saamgestaan met een doel voor oΓ«: om iets besonders te skep vir die plaas en die mense daaromheen. ❀️

Wat begin het as ’n gebaar van ondersteuning, het gegroei tot ’n fees wat gemeenskappe bymekaar bring en die krag van omgee vier. ✨



Dankie aan Nisboere vir die deel van ons storie. Gaan kyk gerus die volle video op Nisboere se YouTube kanaal Seisoen 10 | Episode 6: https://www.youtube.com/watch?v=zfFNeVNBRcY



01/06/2026

Gwynet Higgo vertel πŸ’

β€œBy Constantia gaan dit oor meer as net kersies.” β€οΈπŸ’

Wanneer jy by die padstal inloer, kan jy ons unieke kersieprodukte proe, meer leer oor die geskiedenis van die plaas en die ware Constantia-ervaring beleef. 🌱

Van heerlike kersiegeregte tot pragtige dekor, klere en unieke geskenke, daar is iets besonders vir elke besoeker. ✨

Dankie aan Nisboere vir die deel van ons storie. Gaan kyk gerus die volle video op Nisboere se YouTube kanaal Seisoen 10 | Episode 6: https://www.youtube.com/watch?v=zfFNeVNBRcY



31/05/2026

Gwynet Higgo vertel πŸ’

β€œWanneer jy begin groei, begin jy ook droom groter.” πŸŒ±πŸ’

Van kersies self tot konfyte, balsamiese produkte, wyn en meer β€” innovasie het die boerdery laat uitbrei tot ’n reeks van verskillende produkte op die rak. ❀️

Dit is ’n reis van kreatiwiteit, leer en voortdurende nuwe idees. 🌿✨

Dankie aan Nisboere vir die deel van ons storie. Gaan kyk gerus die volle video op Nisboere se YouTube kanaal Seisoen 10 | Episode 6: https://www.youtube.com/watch?v=zfFNeVNBRcY



28/05/2026

Wrap up in warmth and style this winter 🀍✨ We’ve just unpacked our beautiful brand-new warm blankets at Constantia Cherry Farmstall, featuring stunning patterns that will keep you cosy and stylish all season long! πŸ’β„οΈ

Come pop in at Constantia Cherry Farmstall and explore our gorgeous new stock, perfect for chilly days, thoughtful gifts, or adding a touch of comfort to your home! 🏑

27/05/2026

Dis koud! Los die kosmaak vir ons en kom word lekker warm met ’n heerlike beesbredie, kapokaartappels en ’n smaaklike groentekoekie! 🍲πŸ”₯

27/05/2026

Boer Gerrit vertel πŸ’

β€œIn kersieboerdery gaan daar altyd iets verlore β€” maar niks word regtig vermors nie.” πŸŒ±πŸ’

Nie al die vrugte haal die bemarkingsstandaard nie, en daardie uitskot kan jou wins beΓ―nvloed. Maar hier lΓͺ ook geleentheid. ❀️

Deur verwerking het dit nuwe waarde gekry en help dit om die boerdery meer volhoubaar te maak. 🌿

Dankie aan Nisboere vir die deel van ons storie. Gaan kyk gerus die volle video op Nisboere se YouTube kanaal Seisoen 10 | Episode 6: https://www.youtube.com/watch?v=zfFNeVNBRcY



25/05/2026

Boer Gerrit vertel πŸ’

β€œGoeie kersies vra goeie beplanning.” πŸš›πŸ’

Van vervoer tot verkoeling en bemarking β€” elke deel van die proses speel ’n belangrike rol om vars kersies betyds by mense uit te kry. 🌱

Dis waarom logistiek en samewerking so groot deel van suksesvolle kersieboerdery vorm. ❀️

Dankie aan vir die deel van ons storie. Gaan kyk gerus die volle video op Nisboere se YouTube kanaal Seisoen 10 | Episode 6: https://www.youtube.com/watch?v=zfFNeVNBRcY

Address

R26
Clocolan
9735

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Constantia Cherry Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Constantia Cherry Farm:

Share

Category