Cederberg Vet

Cederberg Vet Dierehospitaal in Clanwilliam/Veterinary Hospital in Clanwilliam

24/08/2026
Baie baie geluk aan Nikola van Namakwaland Sitrus wat die Bravcto Honde bak gewen het en Marie JWJ van Wyk wat die kat m...
21/08/2026

Baie baie geluk aan Nikola van Namakwaland Sitrus wat die Bravcto Honde bak gewen het en Marie JWJ van Wyk wat die kat mandjie gewen het.
Ons hoop die kinders geniet hulle vroeë kersgeskenke.

Dr Borgo Bosman se kliniek is een van die min klinieke wat gekies is om deel te wees van die jaar se Bravecto pryse. Elk...
28/07/2026

Dr Borgo Bosman se kliniek is een van die min klinieke wat gekies is om deel te wees van die jaar se Bravecto pryse.
Elke aankop van Bravecto kry vir jou 'n kaartjie tot 15 Augsutus wanneer wenner bekend gemaak sal word!

Ontmoet Leggings (ons naam vir haar) Leggings het ingekom met n misvormde beentjie.Haar ouers die Juul's wou kyk of sy s...
17/07/2026

Ontmoet Leggings (ons naam vir haar)
Leggings het ingekom met n misvormde beentjie.
Haar ouers die Juul's wou kyk of sy sonder die beentjie wat in haar pad was beter kon loop en oor die weg kom.
Ons het Leggings in Leggy verander en ons hoop met baie TLC en physio van die ander beentjie kom sy vinnig op die been.
Dankie aan die Juul's wat so baie omgee vir hulle hoendertjie.
En dr Borgo vir die lekke om haar na narkose wakker te kry.

Dr Borgo pas vir Lambert baie mooi op na sy beenamputasie gistermiddag.
09/07/2026

Dr Borgo pas vir Lambert baie mooi op na sy beenamputasie gistermiddag.

Baie geluk Dr Borgo met jou verjaarsdag.Dankie vir 10 jaar se onvoorwaardelike liefde.
28/06/2026

Baie geluk Dr Borgo met jou verjaarsdag.
Dankie vir 10 jaar se onvoorwaardelike liefde.

23/06/2026

Diafragma breuke kan gebeur a.g.v trauma of met geboorte teenwoordig wees. Die breuk veroorsaak dat al die abdominale or...
20/05/2026

Diafragma breuke kan gebeur a.g.v trauma of met geboorte teenwoordig wees. Die breuk veroorsaak dat al die abdominale organe, soos in Belle se geval, die lewer/maag/derms en milt in die borskas le en die longe en hart plat druk.
Bella is op die oomblik onder streng rus by die huis, maar ons het nog 'n lang pad van herstel.

Address

4 Voortrekker
Clanwilliam
8135

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27230075811

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cederberg Vet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cederberg Vet:

Shortcuts

Share

Category