04/03/2022
LHB Bonsmara en Kruger Bonsmaras hou op 24 Maart ʼn gesamentlike produksieveiling te Leeuwheuvel, Christiana. Altesaam 30 SP-bulle en 300 kommersiële vroulike diere sal aangebied word. Loer na die lotte hieronder om die gehalte diere te sien wat op die veiling beskikbaar sal wees. Vir meer inligting kontak Schalk van der Merwe by [email protected] of Frikkie Kruger by [email protected].
Kruger Bonsmara
LHB Boerdery
Vleissentraal Bloemfontein
Bonsmara SA
SwiftVee