Gail se Petsitting & Housesitting

Gail se Petsitting & Housesitting Housesitting & Petsitting. Kyk na jul geliefde diere kinders as mamma en pappa wil weg gaan.

Slaap in huise oor om die diere kinders meer gemaklik en on versteurd te laat voel en nie na vreemde huise hoef te gaan nie.

04/05/2022

Hello aan al my kliente. My foon is stukkend so ongelukkig sal jul my nie op my foon in die hande kan kry vir afsprake nie. Ek wil net graag vra dat as jul my soek vir afsprake dat jul asb op my verloofde se foon bel asb. Sy nr is Johan Liebenberg 0760961272. Baie dankie jammer vir die ongerief. Gail Maree.

Ollie en Bailey, vandag moet Gaila julle groet en huis toe gaan want vandag kom jul mamma terug. Dit gaan so swaar wees ...
02/05/2022

Ollie en Bailey, vandag moet Gaila julle groet en huis toe gaan want vandag kom jul mamma terug. Dit gaan so swaar wees Gaila gaan jul baie mis. Ek is baie baie lief vir julle. Ons het so lekker gespeel, gestap en gecudfle in die bed. Lief vir julle.

Ag kyk net hoe lekker slaap Ollie en Bentley weer by Gaila. Is dit nie te oulik nie.
30/04/2022

Ag kyk net hoe lekker slaap Ollie en Bentley weer by Gaila. Is dit nie te oulik nie.

Nou le Ollie en Bentley lekker by my.
30/04/2022

Nou le Ollie en Bentley lekker by my.

Hoe lekker slaap Bentley en Ollie by Gaila na ons tot laat in aand gespeel het. ❤️
30/04/2022

Hoe lekker slaap Bentley en Ollie by Gaila na ons tot laat in aand gespeel het. ❤️

Ek, Ollie en Bentley het lekker gaan stap en dit so geniet en ons is poegaai. Slaap so lekker nou by Gaila.
29/04/2022

Ek, Ollie en Bentley het lekker gaan stap en dit so geniet en ons is poegaai. Slaap so lekker nou by Gaila.

Laat ek julle voorstel aan Bentley en Ollie.Ek het weer die kans gekry om weer na hierdie pragtige Bentley en Ollie te k...
29/04/2022

Laat ek julle voorstel aan Bentley en Ollie.
Ek het weer die kans gekry om weer na hierdie pragtige Bentley en Ollie te kyk. Ag hulle is net te oulik en pragtig. Ek gaan hul so geniet. Dankie Suzelle dat ek weer na hul kan kyk.

Mischka kry baie koud want sy kom kruip onder my arm in.
17/04/2022

Mischka kry baie koud want sy kom kruip onder my arm in.

Tammy het besluit vanaand om n rukkie op my skoot te kom sit. Mischka slaap by my voete.
17/04/2022

Tammy het besluit vanaand om n rukkie op my skoot te kom sit. Mischka slaap by my voete.

Mischka en Tammy le lekker by Gaila op die bank.
17/04/2022

Mischka en Tammy le lekker by Gaila op die bank.

Ons cuddle en liefies eers.
16/04/2022

Ons cuddle en liefies eers.

Ons is nou so moeg gespeel saam met Gaila ons slaap nou heerlik dat ons eintlik snork.
16/04/2022

Ons is nou so moeg gespeel saam met Gaila ons slaap nou heerlik dat ons eintlik snork.

Address

Goedehooplaan 13, Brackenfell
Cape Town
7560

Telephone

+27813051974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gail se Petsitting & Housesitting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gail se Petsitting & Housesitting:

Share

Category