Loekie se Housesitting & Petsitting.

Loekie se Housesitting & Petsitting. Ek doen Housesitting en Petsittings vir mense wat wil weg gaan en hul diere kinders nie alleen by huis of in kennels te los nie.

Pippie
22/01/2023

Pippie

22/01/2023
Ek het nou die voorreg gehad om na hierdie liefdevolle hondekind Pippie vir die naweek te kyk.Pippie en ek het lekker sa...
22/01/2023

Ek het nou die voorreg gehad om na hierdie liefdevolle hondekind Pippie vir die naweek te kyk.
Pippie en ek het lekker saam gespeel sy het ook lekker by my op die bed geslaap en ook lekker geswem. Nou moet ek vandag weer huis toe gaan en vir Pippie groet mar Pippie ons gaan mekaar gou weer sien. Dankie Rozel en Niel dat ek weer na Pippie kon kyk.

11/08/2022

Aan al my diere ouers ek is beskikbaar vir petsitting ek gee baie liefde en aandag stap en speel graag met hulle en ek slaap ook by die huise oor vind dit baie gemakliker vir die diere kinders en minder stres vir hulle om in hul eie omgewing te wees. Skakel my gerus of whattsapp my by 0694956094

Aan al my diere ouers en nuwe diere ouers as julle dalk wil weg gaan vir n naweek of vakansie of net n dag iemand soek o...
23/06/2022

Aan al my diere ouers en nuwe diere ouers as julle dalk wil weg gaan vir n naweek of vakansie of net n dag iemand soek om na jul diere kinders te kyk ek is beskikbaar ek gee baie liefde en speel en stap met hulle. Bel my 0694956094.

Ek het gister en vandag na hierdie pragtige hondekind gekyk. Dankie Mariaan dat ek na jou pragtige hondekind kon kyk. Ek...
15/05/2022

Ek het gister en vandag na hierdie pragtige hondekind gekyk. Dankie Mariaan dat ek na jou pragtige hondekind kon kyk. Ek en Lilly het baie lekker gespeel en Lilly het lekker saam my op die bed geslaap ek het so lief geword vir haar. Ek mis al klaar 🐕🐾

Ek het vir n paar dae na hierdie liefie kind gekyk ons het lekker gespeel mar vandag moet ek haar groet want ek gaan van...
18/04/2022

Ek het vir n paar dae na hierdie liefie kind gekyk ons het lekker gespeel mar vandag moet ek haar groet want ek gaan vandag huis toe dankie Rozel, Niel en Kristie dat ek weer na die wonderlike liefiekind Pippie kon kyk.

Ek het die naweek weer na die liefie kind gekyk. Ek en Pippie het lekker gespeel en lekker saam geslaap op die bed en va...
20/02/2022

Ek het die naweek weer na die liefie kind gekyk. Ek en Pippie het lekker gespeel en lekker saam geslaap op die bed en vandag moet ek weer huis toe gaan dankie Rozel en Niel dat ek weer na Pippie kon kyk.

Aan al my diere ouers ek is beskikbaar vir petsitting vanaf Jan 2022 skakel my gerus as julle n bietjie wil weg gaan by ...
28/12/2021

Aan al my diere ouers ek is beskikbaar vir petsitting vanaf Jan 2022 skakel my gerus as julle n bietjie wil weg gaan by 0694956094

Aan al my diere ouers ek is beskikbaar vir petsitting bel my gerus by 0694956094Ek gee baie liefde en aandag en speel le...
04/10/2021

Aan al my diere ouers ek is beskikbaar vir petsitting bel my gerus by 0694956094
Ek gee baie liefde en aandag en speel lekker met hulle.

29/08/2021

Address

Goedehooplaan 13, Brackenfell
Cape Town
7560

Telephone

+27694956094

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loekie se Housesitting & Petsitting. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loekie se Housesitting & Petsitting.:

Share

Category