06/08/2025
Vandag 6 Augustus is ek dankbaar vir die Here vir wat hy vir my gedoen het die laaste 7 maande en nog gaan doen. Met trots staan ek vandag as eienaar van Melandri Grooming Parlour
Wat se voorreg is dit om terug te wees by werk en Elke klient se vriendelike gesigte te Sien en lekker stywe drukkie te kan kry en al die hondekinders te kan bederf en liefde te kan gee ❤️🐶
n Besigheid wat ek op 5 May 2019 begin het en ek staan nog steeds. Dankie vir een en elk wat my ondersteun het en nog gaan ondersteun. n Groot dankie gaan aan Francois wat my deur dit alles geondersteun het, hys for sure my beste support system. My Familie en kliente dankie vir al julle gebede en liefde ❤️
En ek Kan met trots die groei sien. Die Here is maar net die Here, hyt my geleer deur alles wat ons in sy naam vra gee hy, meskien nie op jou tyd maar op sy tyd wat Dan ook die regte tyd is. Want as jy dan terug kyk is ekdankbaar en emosioneel, my trane loop maar dis genade en trane van dankbaarheid en trots
Dankie vir julle almal se ondersteuning en gebede, ek waardeer julle.Bid dat God ons Sal spaar en seen nog met nog suksesse.
Liefde Groete
Melandri Grooming Parlour❤️🐶