20/08/2026
*Springbok Rugby Promosie*
Met die Springbok rugby span wat die volgende 4 weke teen die All Blacks speel het ons besluit om iets spesiaal vir die hondekinders ook te doen.
Elke hondekind wat op die volgende Saterdae gegroom word sal n Springbok bandanna ontvang:
- 22 Augustus
- 29 Augustus
- 05 September
- 12 September
Kom groom gerus jul hondekinders. Ideaal vir fotos. 🦌💚💛