28/09/2021
More.Ek het vir die laaste 2 jaar by Snoopy's grooming gewerk(voor dit ongelukkig toegemaak het) Ek het my eie grooming parlour oopgemaak.Vir enige afsprake Kan u my skakel/WhatsApp op 061 131 6523
Byvoorbaat dankie