Lienkie's pet care

Lienkie's pet care Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lienkie's pet care, Pet service, Brits.

Yorkie is opgetel as enige iemand inligting het wie se hond dit is asb inbox my hy huil hy mis sy gesin
14/01/2017

Yorkie is opgetel as enige iemand inligting het wie se hond dit is asb inbox my hy huil hy mis sy gesin

09/11/2016

inentings Vanguard plus 5 eerste drie maande en jaarlikse inentings beskikbaar teen R150 Rabies spuit R80 kontak my lienkies pet care 0793801748

Opregte boerboel pups te Koop R2500 elk inbox my asb
25/09/2016

Opregte boerboel pups te Koop R2500 elk inbox my asb

13/09/2016

Ons trek ongeluk maar net buite mooinooi op barnardsvlei julle sal sien ons skuif die borde. kontak my vir enige vrae.

chimpy jy lyk nou al te mooi dankie vir jou vrolike gesiggie by die salon vandag
01/09/2016

chimpy jy lyk nou al te mooi dankie vir jou vrolike gesiggie by die salon vandag

Wil net dankie se aan al ons kliente vir julle goeie en lojale bystaan. Geniet elke woef wat kom kuier. Ons het twee nuw...
21/05/2016

Wil net dankie se aan al ons kliente vir julle goeie en lojale bystaan. Geniet elke woef wat kom kuier. Ons het twee nuwe kliente gehad. Twee rotte was n eerste vir my maar was n great experience. Onthou asb almal ek doen maand kontrakte dat julle woefs altyd spogerig lyk en ruik al is dit net n was. Ons doen house calls so dis in hulle gemakzone. Kontak my gerus. En julle onthou van die honde katte en perde produkte wat ons te koop het. Ons het n baie talentvolle tanie in mooinooi wat vir hondjies truitjies maak soos op foto en hulle maak pragtige bedjies. Ondersteun haar asb. Ons gaan baie specials he wat kom so wees op die uitkyk moet dit nie misloop. Dankie lienkies pet care kontak nommer 0793801748

18/11/2015

Wil net dankie se aan al ons lojale kliente. Ekt n baie goeie span wat saam my werk. Ons het n great dag gehad baie werk maar baie lekker. Geniet elke oomblik. Wil vra dat almal asb my page se link sal share. Kontak my gerus vir afsprakie of honde, katte en perde produkte. Dankie lienkies pet care. 0793801748

04/11/2015

Hi almal ons verkoop nou home use produkte ook. Jy kan n pelves pray. Borsluise gewoone kop luis veilig vir als en almal kan op bedegoed gespray word reg rondom die hele huis met n heerlike reuk ook. Honde sent om hulle altyd lekker te laat ruik. Kontak my vir my prys lyse oor al ons produkte. Katte, perde en honde. Joleen 0793801748

Tiny. Jy lyk te cute. Regte girly
29/10/2015

Tiny. Jy lyk te cute. Regte girly

Kontak lienkie's pet care vandag vir die beste diens.
28/10/2015

Kontak lienkie's pet care vandag vir die beste diens.

Geskeer, gedip en gewas jy was so soet. Awsome tyd.
20/10/2015

Geskeer, gedip en gewas jy was so soet. Awsome tyd.

Sjoe pragtige woefie. Het hom gehad vir die dag moes hom twee keer was so besig was hy. Het hom baie geniet hier by ons ...
20/10/2015

Sjoe pragtige woefie. Het hom gehad vir die dag moes hom twee keer was so besig was hy. Het hom baie geniet hier by ons vir die dag.

Address

Brits
0325

Telephone

0793801748

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lienkie's pet care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category