LekkerLab Homemade dog food & snacks

LekkerLab Homemade dog food & snacks Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LekkerLab Homemade dog food & snacks, Pet Supplies, Brits, Brits.

Need some homemade food for your dogs?? Contact us today!! 🐶❤️
12/08/2025

Need some homemade food for your dogs?? Contact us today!! 🐶❤️

07/08/2025

😁🐶 Ons tweede bestelling wat uit gaan na ‘n baie gelukkige hondjie!!

Ons tuisgemaakte hondekos kan gebruik word as ‘n ete by dit self of as ‘n byvoeging tot jou hond se normale kos!! 🐶🥩❤️

Kontak ons via WhatsApp: 0714596774

🐶 ‘n Maand se kos vir jou hondekind, uitgewerk op sy gewig vir 31 dae se etes!! Vars gevries en kan vinnig ontvries word...
05/08/2025

🐶 ‘n Maand se kos vir jou hondekind, uitgewerk op sy gewig vir 31 dae se etes!! Vars gevries en kan vinnig ontvries word met elke ete!!

Kontak ons via whatapp: 0714596774


03/08/2025

Vars gemaakte honde kos wat jy kan vries!! Gemaak met vleis, groente en gesonde vesels!! Wat goed is vir jou hond se gesondheid!! ❤️🥩🥕🐶

🐶❤️🥕🥩 contact us for healthy dog food!!
31/07/2025

🐶❤️🥕🥩 contact us for healthy dog food!!

LekkerLab Home cooked dog food!! Made with ❤️
30/07/2025

LekkerLab Home cooked dog food!! Made with ❤️

🐶 LEKKERLAB 🐾Tuisgemaakte hondekos met liefde gekook🍖 100% natuurlik. Geen preserveermiddels. Geen gemors.🥩 Gemaak van s...
22/07/2025

🐶 LEKKERLAB 🐾
Tuisgemaakte hondekos met liefde gekook

🍖 100% natuurlik. Geen preserveermiddels. Geen gemors.
🥩 Gemaak van sappige beesvleis en voedsame afval – net die beste vir jou hond!
🥕 Vars groente, proteïene en liefde in elke happie.

🎯 Perfek vir alle rasse en groottes
🦴 Help met gesonde spysvertering, glansende pels en sterk tande
🚚 Gratis aflewering in die plaaslike area!

👉 Bestel nou en laat jou hond proe wat regtig lekker is!

📞 WhatsApp ons by 0714596774
📍 Besoek ons op Instagram/Facebook:

LEKKERLAB – Dis meer as kos. Dis liefde in ’n bak.

Address

Brits
Brits
0250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LekkerLab Homemade dog food & snacks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share