K9 Training by George

K9 Training by George Honde Opleiding elke Saterdag! Aanvalswerk
Gehoorsaamheid

Training met n view!
16/01/2021

Training met n view!

Lekker opleiding tydens die Brits Boeremark!
12/12/2020

Lekker opleiding tydens die Brits Boeremark!

06/12/2020
Lekker Pretstap met die honde vandag!
28/11/2020

Lekker Pretstap met die honde vandag!

25/11/2020

Pret stap!!!!
Saterdag 28 November 7:00 vm
Daar sal geen klas wees.
Kostes beloop R100 per persoon.
Kom geniet n heerlike dag saam ons by Piesangskloof. Na die tyd braai ons n lekker vleisie.
Jy hoef nie fiks te wees nie en kan enige tyd omdraai! Bo in die kloof kan die honde lekker swem.
Laat weet asb voor Woensdag of julle kom.

08/11/2020
Saterdag klas!
07/11/2020

Saterdag klas!

08/10/2020

🐕17 Oktober!!! Agility kompetisie!!!!
Ons gaan n kompetisie agility baan he en beoordeellaars.
Great Pryse!!! Indien jy belangstel skryf asb vroegtydig in omdat ons dit in die publiek ook gaan adverteer. Koste beloop R100. Indien daar iemand is wat daai dag gewone klas ook wil he kan julle my kontak.
Ons gaan ook klomp lekker pryse he vir allerhande kompetisies die dag.
Ons skop af met ons "selfie van jou en jou woef" kompetisie. R10 per inskrywing. Julle kan die fotos na my toe watsapp.
Groete

Bbbbbbbbite...
05/09/2020

Bbbbbbbbite...

Nutribyte beskikbaar.0723543026
26/08/2020

Nutribyte beskikbaar.
0723543026

What a fun Saturday!Elke hond se vordering is ongelooflik! Results!!  challenge
22/08/2020

What a fun Saturday!
Elke hond se vordering is ongelooflik! Results!!
challenge

Address

Aviators Paradise Brits
Brits
0250

Telephone

+27719025145

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K9 Training by George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category