Zodiac Dierekliniek

Zodiac Dierekliniek Your one stop Veterinary Practice The practice is owned by Dr GS Scheepers who works alongside Dr M Cilliers.

Zodiac Dierekliniek is a veterinary clinic, attending to all types of animals including game and is located in Brits, North-West Province, South Africa. Being a very mixed practice, these vets enjoy the privilege of treating a wide variety of patients, from leopards, rhinos and lions to birds, lizards and snakes. Along with the rigors of everyday work within the practice they frequently have the o

pportunity to go on call-outs to the many production and wildlife farms located around the small town of Brits. With a fully stocked pet shop, a well-equipped practice and the multitude of patients that come in daily, the practice is always teeming and the Doctors barely get a moments rest during the day. However, when the sun sets, they get to enjoy the satisfying knowledge that their work has helped save many lives and restore hope to the troubled minds of loving owners.

Ek prrrrrr en ek prrrrr maar niemand kom kry my nie....Dringend opsoek na eienaar assebliefKontak ons by 012 252 1266
29/05/2026

Ek prrrrrr en ek prrrrr maar niemand kom kry my nie....
Dringend opsoek na eienaar asseblief
Kontak ons by 012 252 1266

Gevind in Carel de Wet Weg.  Help ons eienaars vind asb. Tans by Zodiac Dierekliniek 26/05
26/05/2026

Gevind in Carel de Wet Weg. Help ons eienaars vind asb.
Tans by Zodiac Dierekliniek 26/05

20/05/2026

Neem asseblief kennis dat Zodiac Dierekliniek
GESLUIT sal wees die naweek

Saterdag 23 Mei & Sondag 24 Mei

Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Vir noodgevalle kontak asseblief:
📞 Brits Dierekliniek – 012 252 1265
📞 Motsumi Dierekliniek – 012 252 6204

Please note that Zodiac Animal Clinic
will be CLOSED this weekend

Saturday 23 May & Sunday 24 May

We apologize for any inconvenience.

For emergencies please contact:
📞 Brits Animal Clinic – 012 252 1265
📞 Motsumi Animal Clinic – 012 252 6204

Eienaar gevind dankieYorkie gevind 11 Mei in Brits.Kontak praktyk indien dit joune of weet wie sin dit is asseblief 012 ...
12/05/2026

Eienaar gevind dankie
Yorkie gevind 11 Mei in Brits.
Kontak praktyk indien dit joune of weet wie sin dit is asseblief 012 252 1266

30/04/2026

Geagte Kliënt, die praktyk sal more gesluit wees omdat Dr uit is met Buffelwerk. Jammer vir die ongerief

Dear Client, the practise will be closed tomorrow as Dr is busy with Buffalo work. Sorry for the inconvenience.

'n Besonderse Verjaarsdag wens ons vir die Beste Veearts Dr Gerhardus Scheepers vandag toe! Baie geluk Dr G! Mag hierdie...
26/04/2026

'n Besonderse Verjaarsdag wens ons vir die Beste Veearts Dr Gerhardus Scheepers vandag toe!

Baie geluk Dr G! Mag hierdie die jaar vir jou wees waar al jou drome waar word. Mag oms Vader jou seën met geluk, gesondheid, en vrede. Mag hy jou dra en beskerm deur die jaar! Bly so wonderlike mens vir jou vriende, familie en gemeenskap

Eienaar gevind baie dankieOpsoek na eienaars.  Tans by Zodiac Dierekliniek 15/04/26
15/04/2026

Eienaar gevind baie dankie

Opsoek na eienaars. Tans by Zodiac Dierekliniek 15/04/26

Verlore hond gevind Losperfontein area 10/03/2026Opsoek na eienaar as iemand weet en kan versprei asbTans by Zodiac Dier...
10/03/2026

Verlore hond gevind Losperfontein area 10/03/2026
Opsoek na eienaar as iemand weet en kan versprei asb
Tans by Zodiac Dierekliniek 012 252 1266

That new T-shirt fades in a few washes.Bravecto®protects for up to 12 weeks.One chew is all you need for summer.Because ...
24/02/2026

That new T-shirt fades in a few washes.
Bravecto®protects for up to 12 weeks.
One chew is all you need for summer.
Because when it comes to protection, longer lasting is better.

Eienaars Gevind dankieGevind naby praktyk al voor kersfees en eienaar nog nie opgespoor nieTans by Zodiac Dierekliniek
01/01/2026

Eienaars Gevind dankie
Gevind naby praktyk al voor kersfees en eienaar nog nie opgespoor nie
Tans by Zodiac Dierekliniek

Address

31 Carel De Wet Street
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
17:00 - 18:30
Sunday 10:00 - 11:30

Telephone

+27122521266

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zodiac Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zodiac Dierekliniek:

Share

Category