22/03/2016
Eater spesial!
Wie pas jou hondjies op die Paasnaweek?
Wie gee hulle liefde?
Gaan jy weg vir die Paas naweek en jy wil nie he dat jou hondjies alleen by die huis bly nie?
Puddles bied afslag pryse .
R100 n nag. Kossies en n warm bedjie en ontspanning deur die plaas lewe te geniet is alles ingesluit..