GiVi - Goete vir Snoete

GiVi - Goete vir Snoete GiVi halsbande en leibande word met liefde handgemaak op bestelling volgens u spesifikasies.

17/04/2026

Pryslys op halsbande
Price list on collars.
πŸΆπŸ•πŸˆπŸˆβ€β¬›πŸ±

🟒⚫️Twee kleur bande (4koorde)

Ekstra groot (boerboel)
R220
Groot hond (Labrador)
R180
Middelslag hond (Staffy)
R150
Klein hond (Jack Russel)
R120

Mini- hondjie (bokkie) en kat bandjies
R80

🟑Enkel kleur bandjies (2koorde, visgraat vlegsel):

Baba hondjie en kat bandjies,
R60

Kort/ skou leiband 600-700mm
R150
Lang leiband 1000-1100mm
R220

Ek stuur landswyd met Pudo. πŸ“¬πŸ“¦
β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”
🟒⚫️Two color collars (4strands):

Extra large (boerboel)
R220
Large dog (Labrador)
R180
Medium dog (Staffy)
R150
Small dog (Jack Russel)
R120

Mini-dog (pincher) and cat collars
R80

🟑Single color collars (2stands, fishtail braid):

Puppy and cat collars
R60

Short/ show leash 600-700mm
R150
Long leash 1000-1100mm
R220

I ship nationwide with Pudo. πŸ“¬πŸ“¦

15/04/2026

Thank you so much to Noelene Larson from Kraaifontein for your support. Happy to make you happy.

13/04/2026

GiVi halsbande en leibande word met liefde handgemaak op bestelling volgens u spesifikasies.

13/04/2026

Mila geniet die seewater sorgeloos. Want stof, grond, modder of water, Givi halsbande kan dit alles vat. Ten volle wasbaar met die hand of in die wasmasjien.
Dankie vir die video Bianca Louw. (Durban Noord)

Ietsie vir kietsie 🐱🐈Dankie Charmaine en Danie Rall van Brits vir julle ondersteuning.
12/04/2026

Ietsie vir kietsie 🐱🐈
Dankie Charmaine en Danie Rall van Brits vir julle ondersteuning.

Kort/ skou-leibande. 600-700mm
12/04/2026

Kort/ skou-leibande. 600-700mm

Klein hondjie (puppy) halsbandjies
12/04/2026

Klein hondjie (puppy) halsbandjies

Mila met haar pragtige reΓ«nboog halsband.
12/04/2026

Mila met haar pragtige reΓ«nboog halsband.

12/04/2026

Address

Brits
0250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GiVi - Goete vir Snoete posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category