Custom Builds

Custom Builds Hey there,

looking for someone who can do almost anything you challenge him with? Look no further. I am Bennie Crafford from Custom Builds.

I have no problem to pick up your challenge and provide you with that custom build.

Custom builds het bietjie lyn nat gemaak.
16/10/2017

Custom builds het bietjie lyn nat gemaak.

Whatsapp my op 076 148 3757.
15/10/2017

Whatsapp my op 076 148 3757.

Custom builds is reg vir die vaal revier. Gaan volgende week bietjie lyne natmaak.
14/10/2017

Custom builds is reg vir die vaal revier. Gaan volgende week bietjie lyne natmaak.

Custom builds maak reg vir die vaalrevier.
11/10/2017

Custom builds maak reg vir die vaalrevier.

Hello aan almal, ek was vandag van plan om die grinder in te druk en oor te begin. Maar tog sien ek potensiaal vir die s...
18/09/2017

Hello aan almal, ek was vandag van plan om die grinder in te druk en oor te begin. Maar tog sien ek potensiaal vir die stoel. Wil hoor wat d**k julle?

29/08/2017
Hi almal ons het die skietstok bietjie verander om makliker in veld te werk. Op oomblik is daar twee van hul oppad Botsw...
28/08/2017

Hi almal ons het die skietstok bietjie verander om makliker in veld te werk. Op oomblik is daar twee van hul oppad Botswana toe sal jul ophoogte hou.

Update up on my improvements made on my friends braaier.
29/07/2017

Update up on my improvements made on my friends braaier.

Hi, ons by custom build wil net dankie sê vir jul ondersteuning. Ons probeer altyd om ons werk en produkte te bou om vir...
26/07/2017

Hi, ons by custom build wil net dankie sê vir jul ondersteuning. Ons probeer altyd om ons werk en produkte te bou om vir jou waarde en gerief in jou lewe by te voeg. As daar enige voorstelle is kontak ons gerus. Ons is ook tans besig met n handige drasak. Wil ook hoor wat vir jul sal werk. Daar is ook korter stokke beskikbaar. Ek sal die comments dop hou. By voorbaad dank. Bennie Crafford

Address

Bloemhof
2660

Opening Hours

Monday 08:00 - 22:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 21:01
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00

Telephone

+27761483757

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Custom Builds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Custom Builds:

Share

Category