Dyno Mutt Mobile Grooming

Dyno Mutt Mobile Grooming Local Mobile Dog grooming,
To Groom Dogs in the comfort of their homes and to give clients bit more

Hier is net van die honde wat ons gedoen het laas week en ons is dankbaar vir ons kliente wat ons so vertrou en die kan ...
22/06/2026

Hier is net van die honde wat ons gedoen het laas week en ons is dankbaar vir ons kliente wat ons so vertrou en die kan gee om so lekker met hulle 4 potige kinders te bond.

As julle wil afspraak maak kontak ons gerus by 082 787 8699 om jou hondekinders of katte kinders 'n lekker groom te gee in die gemak van julle eie huis met ons eie warm water en krag kontak ons vandag nog om teleurstelling te voorkom.

Met die week se weer wat so met ons rond gespeel het, het ons maar probeer orals vat en los waar ons kon en jammer om te...
07/06/2026

Met die week se weer wat so met ons rond gespeel het, het ons maar probeer orals vat en los waar ons kon en jammer om te se vergeet om hier bietjie ons kliente se honde kinders af te show na hulle pragtige groom sessie.

Baie dankie vir elke klient se ondersteuning en vertroue ons sal nie dit kan doen sonder julle nie. As enige iemand wil afspraak maak kontak ons gerus by 082 787 8699 ons help graag in gemak van julle huis of ons kan ook julle akkomodeer by ons Fichardpark Salon. Kontak ons gerus om bespreking te maak.

Hier is van laas week se honde kinders wat ons nog lekker gegroom het. Dis lekker warm nou so as jy wil afspraak maak om...
01/06/2026

Hier is van laas week se honde kinders wat ons nog lekker gegroom het. Dis lekker warm nou so as jy wil afspraak maak om jou 4 potige kinders( honde of katte) wil bederf met lekker groom in gemak van julle eie huis. Kontak ons gerus by 082 787 8699 ons help graag

Hier is van ons pragtige kliente se 4 potige kinders wat ons lekker gegroom het en lekker tyd saam spandeer het. Vir afs...
27/05/2026

Hier is van ons pragtige kliente se 4 potige kinders wat ons lekker gegroom het en lekker tyd saam spandeer het.

Vir afspraak kontak ons gerus by 082 787 8699 ons het die mobiele salon en ook as julle beter pas salon in Fichardt park.

Dis laas week Vrydag en Saterdag se hondekinders wat ons so lekker tyd saam spandeer het. Om afspraak te maak want dis l...
26/05/2026

Dis laas week Vrydag en Saterdag se hondekinders wat ons so lekker tyd saam spandeer het.

Om afspraak te maak want dis lekker warm op oomblik vir lekker pampelang van 4 potige kinders (hond of kat) kontak ons gerus by 082 787 8699 ons help graag en het mobile salon wat in gemak kom groom by huis met warm water en elektrisiteit of ons het salon in Fichardtpark om by julle te pas soos nodig.

Gister lekker besige dag gehad  en was pragtig om in masselspoort area kliente te help. Dankie vir elke klient dat ons j...
21/05/2026

Gister lekker besige dag gehad en was pragtig om in masselspoort area kliente te help. Dankie vir elke klient dat ons julle 4 potige kinders kan groom en ons d**k hulle lyk pragtig.

Vir enige afsprake kontak ons gerus by 082 787 8699 ons help graag oor hele Bloemfontein en as eerder wil het ons salon in Fichardtpark om kliente so ook te help.

Met gister se weer wat weer bewolk dan nie bewolk was nie was dit nogsteeds lekker om saam tyd te kon spandeer met die p...
20/05/2026

Met gister se weer wat weer bewolk dan nie bewolk was nie was dit nogsteeds lekker om saam tyd te kon spandeer met die pragtige 4 potige kinders.

Dis so lekker om hulle te groom, soentjies te kry dat hulle net wil speel ens. Baie dankie vir kliente se ondersteuning en vertroue ons geniet so baie wat ons doen.

Om afspraak te maak kontak ons gerus by 0082 787 8699 ons het ook salon in Fichardtpark as dit van ons kliente beter pas.

Gister was lekker warm en lyk asof die week dalk weer snaakse weer kan he maar ons kom was en groom jou 4 potige kinders...
19/05/2026

Gister was lekker warm en lyk asof die week dalk weer snaakse weer kan he maar ons kom was en groom jou 4 potige kinders by huis met warm water en ons het eie krag so nie bang wees hulle gaan koud kry nie. Hier is van gister se pragtige hondekinders wat ons lekker tyd saam spandeer het en gepamperlang het

As julle wil afspraak he ons het salon ook in Fichardtpark en kan reel vir optel en aflaai van u 4 potige kind. Kontak ons gerus by 0827878699 om afspraak te maak

Laas week was koeler so ons verstaan osn het minder hondekinders gekry want kliente wou eerder die week wat warmer is. H...
18/05/2026

Laas week was koeler so ons verstaan osn het minder hondekinders gekry want kliente wou eerder die week wat warmer is. Hier is van ons 4potige kliente van Don - Saterdag wat ons lekker tyd saam spandeer het en gepamperlang het.

Dankie vir elke klient se ondersteuning.

Hier is van ons honde wat ons afgelope paar dae geskeer het. Dis lekker warm vandag maar al is weer nie great nie kort o...
14/05/2026

Hier is van ons honde wat ons afgelope paar dae geskeer het. Dis lekker warm vandag maar al is weer nie great nie kort ons 4 potige kinders nogsteeds 'n bad en groom so kontak ons gerus om hulle in gemak van julle huis te kom groom.

Dankie vir al ons amazing kliente en om afspraak te maak kontak ons gerus by 082 787 8699

Address

10 Willie Du Plessis Road
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00
Saturday 07:30 - 13:00

Telephone

0827878699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dyno Mutt Mobile Grooming posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dyno Mutt Mobile Grooming:

Share

Category