Mielmann Beeshonde

Mielmann Beeshonde Ons is lief vir diere en veral BEESHONDE. Het lieflike teelpaar wat soos kinders in ons huis is. Ons beeshonde werk met ons skape en beeste.

Blou Rooi Blou ?Maak nie saak, Ons is mal oor jou!Mooiste babas byna 5 weke oud.
06/04/2026

Blou Rooi Blou ?
Maak nie saak,
Ons is mal oor jou!

Mooiste babas byna 5 weke oud.




02/04/2026

Oe die vreugde wat hulle in ons Mielmann huis en harte bring. 4 Weke oud en wens hulle kon al die speelgoed eet.

Byna 3 weke oud!2 Blou reuntjies en 1 Rooi reun. ๐Ÿ’™โค๏ธ๐Ÿ’™
25/03/2026

Byna 3 weke oud!
2 Blou reuntjies en 1 Rooi reun.
๐Ÿ’™โค๏ธ๐Ÿ’™

Sakkia  ๐Ÿ’› geniet die stilte voor die storm... Babas oppad!
07/02/2026

Sakkia ๐Ÿ’› geniet die stilte voor die storm... Babas oppad!

Waarheid
28/12/2025

Waarheid

Hierdie blou tefie is beskikbaar. ๐Ÿถ๐Ÿถ๐Ÿถ๐Ÿถ๐Ÿถ0712901463
07/07/2025

Hierdie blou tefie is beskikbaar.
๐Ÿถ๐Ÿถ๐Ÿถ๐Ÿถ๐Ÿถ
0712901463

Lekker warm aandete in die koue weer ๐Ÿ’›Nog 2 babas beskikbaar weens kansellasie. Blou en rooi reun (rooi bandjie en grys ...
14/06/2025

Lekker warm aandete in die koue weer ๐Ÿ’›

Nog 2 babas beskikbaar weens kansellasie.
Blou en rooi reun (rooi bandjie en grys bandjie)

๐Ÿ—ฃ๏ธ Ons is gesรซen met 7 Babas in hierdie werpsel, waarvan 3 teefies is en 4 reuntjies is. ๐Ÿถ 3 van die babas het reeds hui...
14/05/2025

๐Ÿ—ฃ๏ธ Ons is gesรซen met 7 Babas in hierdie werpsel, waarvan 3 teefies is en 4 reuntjies is.

๐Ÿถ 3 van die babas het reeds huis.
๐ŸถOns sal oor 2/3 weke die kleur kan bevestig omdat hulle WIT gebore word.
๐Ÿถ Kontak : 0712901463 per WhatsApp
๐ŸถEerste inenting, ontwutming en deeglike veearts ondersoek ingesluit.

Babies on the way...๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ
09/05/2025

Babies on the way...
๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ๐Ÿพ

Hierdie reuntjie is weer beskikbaar. Kontak 0712901463.
07/09/2024

Hierdie reuntjie is weer beskikbaar. Kontak 0712901463.

๐Ÿถ VREUGDE sonder einde!  Reg vir nuwe huise 23 Aug ๐Ÿฉท
13/08/2024

๐Ÿถ VREUGDE sonder einde! Reg vir nuwe huise 23 Aug ๐Ÿฉท

๐Ÿ“ข ons het drie BLOU REUNTJIES beskikbaar einde August  ๐Ÿฉต๐Ÿฉต๐Ÿฉต  0712901463
08/08/2024

๐Ÿ“ข ons het drie BLOU REUNTJIES beskikbaar einde August ๐Ÿฉต๐Ÿฉต๐Ÿฉต 0712901463

Address

Plaas Melsetter
Bethlehem
9700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mielmann Beeshonde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mielmann Beeshonde:

Share

Category