Grato Boergoat Stud

Grato Boergoat Stud GRATO.......THANKFULL, GRATEFULL
GRATO.....DANKBAAR
Strive to breed Top Class Boergoats
Streef om Top Gehalte Boerbokke te teel

Ons Eerste lammers van Kobus, 1562-21-0135
23/05/2026

Ons Eerste lammers van Kobus, 1562-21-0135

08/05/2026
Hier is die top ooi lotte op aanbod namens *Grato Boerbokstoet* Vrystaat Boktelers Veiling10 x Boerbokramme60 x Boerboko...
02/05/2026

Hier is die top ooi lotte op aanbod namens *Grato Boerbokstoet*

Vrystaat Boktelers Veiling

10 x Boerbokramme
60 x Boerbokooie
5 x Kalahari Red ramme
16x Kalahari Red ooie

🗓 20 Mei 2025
Woensdag
🕙 11h00
📍 Winburg
Boerevereeniging
veilingskrale
🗣 Elrize Alberts
Veebemarking

Sluit aan by die veilings whatsapp groep vir volledige info en lotfotos:

Kliek op die skakel:
https://chat.whatsapp.com/EBFNfBdpngTFhk4OiR2DNq?mode=gi_t

📞 Elrize Alberts
083 494 7354
Jannes du Toit
072 611 3219
Albert van Zyl
076 489 4939
Willie van der Merwe
083 445 1991

20/02/2026

Ons Trots!! 2025 ooitjie, 6 tot 8 maande oud

I've  asked Chat GPT to create the following of me"Create a caricature of me and my job based on everything you know abo...
04/02/2026

I've asked Chat GPT to create the following of me

"Create a caricature of me and my job based on everything you know about me"

Ons ooie wat aangebied word op die aanlyn veiling die 31ste Januarie 2026Grato Boerbok Stoet.
28/01/2026

Ons ooie wat aangebied word op die aanlyn veiling die 31ste Januarie 2026
Grato Boerbok Stoet.

Van ons ooie aangebied op die aanlyn veiling 31 Januarie 2026
25/01/2026

Van ons ooie aangebied op die aanlyn veiling 31 Januarie 2026

🎄 Geseënde Kersfees 🎄Mag hierdie Kersfees gevul wees met vrede, vreugde en dankbaarheid.Dankie vir julle ondersteuning e...
24/12/2025

🎄 Geseënde Kersfees 🎄
Mag hierdie Kersfees gevul wees met vrede, vreugde en dankbaarheid.
Dankie vir julle ondersteuning en vertroue deur die jaar.
Ons wens julle en jul geliefdes ’n geseënde Kersfees
en ’n voorspoedige, suksesvolle Nuwejaar toe.
Met waardering,
🐐 Grato Boerbokke

Laaste 2ling vir 2025
17/11/2025

Laaste 2ling vir 2025

Address

Plot 54, Eden
Bethlehem
9701

Telephone

+27825515159

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grato Boergoat Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grato Boergoat Stud:

Share

Category