Bethlehem Dierehospitaal

Bethlehem Dierehospitaal Bethlehem Dierehospitaal onder leiding van Dr. Marina Strydom en Dr. Wessel Strydom spog met vele jare se proffesionele diens aan die publiek.

Geleë in Bethlehem Vrystaat. Kontak ons gerus vir enige navrae.
----
0583032274

Beskikbaar by Bethlehem Dierehospitaal
22/01/2026

Beskikbaar by Bethlehem Dierehospitaal

Dis dit – week 12 van die Bravecto® 12 Weke van Freebies-kompetisie is verstreke. Dit is waar dat plaagbeskerming ten mi...
23/09/2024

Dis dit – week 12 van die Bravecto® 12 Weke van Freebies-kompetisie is verstreke. Dit is waar dat plaagbeskerming ten minste 12 weke hou in n enkele dosis met Bravecto®.

Michele van der Haer en Dirk Vermeulen wat die afgelope 2 weke gewen het beide met geluk waterbottels huis toe geneem.
Namens Bethlehem Dierehospitaal en Bravecto South Africa bedank ons almal wat ingeskryf het en hul pelskinders gelukkig en gesond gehou het met plaagbeskerming wat lank hou! Tot volgende keer!

KOEL VIR LANGER!Dit is jou tweede laaste kans om te wen met 12 Weke van Freebies van Bravecto® - die plaagbeheerproduk w...
04/09/2024

KOEL VIR LANGER!

Dit is jou tweede laaste kans om te wen met 12 Weke van Freebies van Bravecto® - die plaagbeheerproduk wat vir 12 weke in 1 dosis teen bosluise, vlooie en myte beskerm!

Bethlehem Dierehospitaal is trots om die volgende wenners aan te bied:
Week 6 se wenner Willem Roets neem n skitterende Take-Alot geskenkbewys huis toe.
Week 7 se wenner Janine Scheepers spog met 'n nuwe Bravecto-sportsak.
Week 8 se wenner hou reeds die boere-troos warm met n Bravecto Fles.
Week 9 se wenner Hennie Lues loop weg met 'n draadlose laaistaander.
Verlede week het Barry van Wyk hul inkopiebegroting laat loop deur 'n takealot.com-koopbewys te wen.
Hierdie week kan jy jou verversings langer koeler hou met hierdie stylvolle bottel.

Vra by Ontvangs vir meer inligting.

NOG 'N PAAR OM TE GAAN!Daar is net nog 'n paar kanse om te wen met die Bravecto® 12 Weke van Freebies-kompetisie. Jy wee...
05/07/2024

NOG 'N PAAR OM TE GAAN!

Daar is net nog 'n paar kanse om te wen met die Bravecto® 12 Weke van Freebies-kompetisie. Jy weet dat Bravecto® jou troeteldiere teen bosluise, vlooie en myte beskerm vir ten minste 12 weke in net 1 dosis, en daarom het ons jou 12 kanse gegee om te wen.

Daar is net 'n paar pryse oor so maak seker jy kom besoek Die Bethlehem Dierehospitaal om jou gunsteling Bravecto® produk te koop en skryf in om te wen!

Dit is wat Carli Davel gedoen het, en hulle het 'n kragbank(powerbank) gewen. Hierdie week maak ons jou inkopiebegroting aan die gang met 'n Takealot.com-koopbewys!

Dis kompitisietyd!Goed, jy ken nou al die “drill” – Bravecto® gee 12 wonderlike pryse vir 12 weke weg om te blaf oor ten...
24/06/2024

Dis kompitisietyd!

Goed, jy ken nou al die “drill” – Bravecto® gee 12 wonderlike pryse vir 12 weke weg om te blaf oor ten minste 12 weke se beskerming teen bosluise, vlooie en myte in net 1 dosis!

As jy wil hê dat jou toestelle so lank soos Bravecto® moet hou, skryf in om hierdie week 'n handelsmerk-kragbank(powerbank) te wen deur jou gunsteling Bravecto®-produk by Bethlehem Dierehospitaal te koop.

Verlede week het Lindi Lidell presies dit gedoen en 'n WoolWorths-inkopiebewys huis toe geneem.

DIT VAT NIE VEEL OM TE WEN NIE!Met die 12 Weke van Freebies-kompetisie van Bravecto® is al wat jy hoef te doen om jou tr...
21/06/2024

DIT VAT NIE VEEL OM TE WEN NIE!

Met die 12 Weke van Freebies-kompetisie van Bravecto® is al wat jy hoef te doen om jou troeteldier vir ten minste 12 weke (in 1 dosis) teen bosluise, vlooie en myte te beskerm is om jou gunsteling Bravecto®-produk te koop by Die Bethlehem Dierehospitaal.

Jy kan elke week inskryf om 'n fantastiese prys te wen. Verlede week het Mr. Gerrie Saayman 'n cross body gekry - hierdie week was dit Mrs Lindi Lidell se b***t om die pad na nuwe goed te betree met 'n WoolWorths koopbewys as prys.

Skryf in by ons praktyk vir jou kans tot n prys. Kry ook 12 weke gratis toevallige dekking vir jou troeteldier van dotsure.co.za as jy Bravecto koop.

Vra by ontvangs vir meer inligting.

Het jy al ingeskryf vir Bravecto South Africa se nuutste kompitisie?Celeste Robinson het twee weke terug ingeskryf en 'n...
21/06/2024

Het jy al ingeskryf vir Bravecto South Africa se nuutste kompitisie?

Celeste Robinson het twee weke terug ingeskryf en 'n fantastiese Bluetooth-luidspreker huis toe geneem. Moenie jou kans om te wen misloop nie!

Vra by ontvangs vir meer inligting.

Die onlangse kompitisie tyd saam met Simparica South Africa het sy einde bereik. Ons is trots om Dr. JP Joubert en gesin...
21/06/2024

Die onlangse kompitisie tyd saam met Simparica South Africa het sy einde bereik.
Ons is trots om Dr. JP Joubert en gesin as die gelukkige wenners voor te stel.

IS JY GEREED OM TE WEN?!Het jy al vir die Bravecto® 12 Weke van Freebies-kompetisie ingeskryf? Indien nie, moenie bekomm...
24/05/2024

IS JY GEREED OM TE WEN?!

Het jy al vir die Bravecto® 12 Weke van Freebies-kompetisie ingeskryf? Indien nie, moenie bekommer nie – jy het steeds 10 kanse om te wen!

Celeste Robinson het verlede week ingeskryf en vat 'n fantastiese Bluetooth-luidspreker huis toe die week.😁
As jy inskryf deur hierdie week jou gunsteling Bravecto®-produk te koop,staan jy die kans om met hierdie oulike kruisliggaamsak(Cross-Body Bag) weg te loop.

Vra by ontvangs vir meer inligting.

1 Prys weg – 11 om te gaan!Karin Van Niekerk weet dat Bravecto®-produkte 12 weke se beskerming bied teen bosluise, vlooi...
21/05/2024

1 Prys weg – 11 om te gaan!

Karin Van Niekerk weet dat Bravecto®-produkte 12 weke se beskerming bied teen bosluise, vlooie en myte in net 1 dosis – hulle weet ook dat ons vir 12 weke 1 prys per week weg gee!

Skryf in om 1 van die 11 oorblywende pryse te wen deur jou gunsteling Bravecto®-produk by Die Bethlehem Dierehospitaal te koop.

Hierdie week besing ons Bravecto® se lof met 'n Bluetooth-luidspreker(speaker) as prys. Besoek ons om in te skryf vir JOU kans om te wen.

12 WEKE VAN GRATIS GESKENKE!Die oomblik het aangebreek  ...vir die volgende kompetisie van Bravecto® SA!Hierdie jaar gee...
13/05/2024

12 WEKE VAN GRATIS GESKENKE!

Die oomblik het aangebreek ...vir die volgende kompetisie van Bravecto® SA!

Hierdie jaar gee ons nie net een prys weg nie... ons bied aan 12 geskenke oor 12 weke!

Bravecto® beskerm jou troeteldiere teen bosluise, vlooie en myte vir ten minste 12 weke in 1 dosis – nou gee ons jou die kans om 1 prys van hierdie praktyk elke week vir 12 weke te wen!

Ons skop af met 'n prys wat jou goed vir lank koel hou! Koop hierdie week enige Bravecto®-produk by ons praktyk en skryf in om 'n handelsmerkkoelsak te wen.

Kry ook 12 weke se komplimentêre toevallige dekking vir jou troeteldier van dotsure.co.za as jy Bravecto® koop.

Vra by ontvangs vir meer inligting.

Promosie tyd!Bethlehem Dierehospitaal  gesamentlik met MSD South Africa bied aan 12 weke van geskenke! Verdere inligting...
10/05/2024

Promosie tyd!
Bethlehem Dierehospitaal gesamentlik met MSD South Africa bied aan 12 weke van geskenke!

Verdere inligting sal volg.

Address

1 Preekstoelpad
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 12:00
17:30 - 18:00
Sunday 08:30 - 09:00
17:30 - 18:00

Telephone

+27583032274

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bethlehem Dierehospitaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bethlehem Dierehospitaal:

Share

Category