Bethlehem Dierehospitaal

Bethlehem Dierehospitaal Dierehospitaal gelee in Bethlehem, Oos Vrystaat

Amigo confidence is a fully hypoallergenic dog food, based on limited exclusive ingredients. If your dogs are sensitive,...
01/10/2020

Amigo confidence is a fully hypoallergenic dog food, based on limited exclusive ingredients. If your dogs are sensitive, have skin, ear or paws irritation issues, this is made for them!

08/04/2020
Furkids Grooming now at The Dierehospitaal.Contact Anne for appointments.  Welcome Anne hope you are happy and very succ...
11/02/2020

Furkids Grooming now at The Dierehospitaal.
Contact Anne for appointments.

Welcome Anne hope you are happy and very successful!

06/08/2019

Jack Russel teefie met 'n swart en rooi bandjie met 'n klokkie is by die Dihlabeng Mall opgetel. Bel asb Bethlehem Dierehospitaal 058 303 2274 indien dit julle hondjie is.

Na 17jaar roep ek vandag diere verpleging vaarwel. Waarvan 12 van hierdie jare by Bethlehem Dierehospitaal was. Woorde k...
26/07/2019

Na 17jaar roep ek vandag diere verpleging vaarwel. Waarvan 12 van hierdie jare by Bethlehem Dierehospitaal was. Woorde kan nie beskryf hoe ek julle gaan mis nie. Terselfde tyd is ek kinderlik opgewonde oor die nuwe seisoen in my lewe wat aangebreek het. Dankie vir alles. Ons was nie net kollegas nie ons was vriende. Saam gelag, gehuil en soveel kosbare oomblike gedeel. Ek gaan elke klient en pasient mis en diep in my hart bère. Baie liefde Rozelle ###x

Die boetie kat is nog opsoek na goeie huis!!
15/04/2019

Die boetie kat is nog opsoek na goeie huis!!

Die twee rescue boeties is opsoek na goeie huis. 4 weke oud. Sal nog moet tietiebottel drink. Begin al bietjie eet. Kont...
12/04/2019

Die twee rescue boeties is opsoek na goeie huis. 4 weke oud. Sal nog moet tietiebottel drink. Begin al bietjie eet. Kontak 058 3032274

25/03/2019
25/03/2019

Yorkshire Terrier reuntjie opgetel in die Kestell pad oorkant Casino. Tans by Bhm Dierehospitaal. 058-3032274

20/03/2019

Baie geluk aan Dr Wessel met sy verjaarsdag vandag!!

Address

Preekstoelpad
Bethlehem
9700

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bethlehem Dierehospitaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category