Doggie parlour

Doggie parlour Doggy parlour

31/12/2025
18/12/2025

We let the dog's out 😜

🐕
18/12/2025

🐕

18/07/2025
DIS  WINTER!!!! bring jou honde kind vir 'n bad  en mooi maak of 'n skeer as jy wil ons het ook jassies en honde bedtjie...
04/06/2025

DIS WINTER!!!!
bring jou honde kind vir 'n bad en mooi maak of 'n skeer as jy wil ons het ook jassies en honde bedtjies biskikbaar op aanvraag
WhatsApp Annemarie 0725314891 vir 'n afspraak of vir koop van bedtjies of jassies.....

Die winter is op ons kry jassies vir julle honde kinders.Van groot tot klein. Ons het vir jou whatsapp Annemarie 0725314...
04/06/2025

Die winter is op ons kry jassies vir julle honde kinders.
Van groot tot klein. Ons het vir jou whatsapp Annemarie 0725314891

Mense d**k mense wat honde skeer is wonderwerkers....As jy 'n hond het met lang hare en jy versorg nie jou hond self in ...
31/01/2025

Mense d**k mense wat honde skeer is wonderwerkers....

As jy 'n hond het met lang hare en jy versorg nie jou hond self in tussen waneer jy nie jou honde kind by 'n honde salon kan uit kry nie is daar nie regtig iets wat ons kan doen as 'n honde kind se hare ge koek is tot teen die vel nie behalwe as om alles af te sny want as ons dit sou uit kam sal dit die velletjie van die honde kind of beskadig of dalk skeer wat ons nie op ons wil hê nie so waneer ons 'n honde kind kry wat ons ge bad en ge conditioner het en ons sien nog steeds dat die koeke te erg lyk skeer ons eerder die hond skoon en kry klaar teen geen EXTRA koste nie wat beteken die hond moet ge skeer word ook met 2 verskillende lemme en word ook 2 keer soms 3 keer ge bad wat dit beteken ons spandeer meer tyd op jou honde kind teen geen extra betaaling nie.......

Maak vandag nog n afspraak om jou honde kind te bederf.------------------Ons somer is hier,bring honde kinders ons is op...
11/11/2024

Maak vandag nog n afspraak om jou honde kind te bederf.
------------------
Ons somer is hier,bring honde kinders ons is op die selfde plek met sak pas pryse, maak afspraak vroegtydig. Kontak Annemarie op whatsapp 0725314891
_______________________
Versorging Was | Borsel
Droogblaas | Handdoek droog | Oor Skoonmaak
Skoonmaak van trane | Skeer
Knip naels | Mondelinge plak
Bosluis & Vlooi Dip
_______________________
Grooming Washing | Brushing
Blow Dry | Towel Dry | Ear Cleaning
Cleaning of Teardrops | Shaving
Clipping Nails | Oral Paste
Tick & Flea Dip.

Ons nommer werk weer 0725314891 vir honde kinders  afspraake of whatsapp.
15/10/2024

Ons nommer werk weer 0725314891 vir honde kinders afspraake of whatsapp.

Address

Segodi Road
Bethlehem
9702

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27725314891

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doggie parlour posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category