Ashia Kennels

Ashia Kennels Ashia Yorkie kennels

11/01/2023
16/12/2022

Kyk die mooi diep blou in ogie.

Pragtige Yorkie babas. Tradisionele reuntjie, tradisionele tefie en choc sable reuntjie. Nou 8 weke oud.
16/12/2022

Pragtige Yorkie babas. Tradisionele reuntjie, tradisionele tefie en choc sable reuntjie. Nou 8 weke oud.

2 sussies by hul nuwe forever mamma. Glo hul sal vir tannie baie liefde gee en ook baie liefde en omgee kry.
16/12/2022

2 sussies by hul nuwe forever mamma. Glo hul sal vir tannie baie liefde gee en ook baie liefde en omgee kry.

04/12/2022

So speel ek met my ma se blomme.

Ag is hulle nie te mooi nie.
04/12/2022

Ag is hulle nie te mooi nie.

04/12/2022

Kyk net hoe lekker speel my kinders

Kyk net hoe soet sit ons in ons stoot waentjie.
18/11/2022

Kyk net hoe soet sit ons in ons stoot waentjie.

16/11/2022

Ai dis te lekker om fotos van my babas van hul nuwwe mammas af te kry. Kyk net hoe hou ek my boetie vas. Oreo , een met denim pakkie aan is uit 1 v my werpsels so 2jr terug en die choc een is uit n onlangse werpsel. Dankie dat jy so mooi na hulle kyk Melanie. Lekker bederf.

Kyk net hou mooi. Altwee boeties uit een van my werpsels. Mamma het vir my foto gestuur om te kyk hoe mooi groei hul. Hu...
11/11/2022

Kyk net hou mooi. Altwee boeties uit een van my werpsels. Mamma het vir my foto gestuur om te kyk hoe mooi groei hul. Hul al 16 weke oud en weeg 900gr en net oor 1kg. 2 kleine bondeltjies liefde.

Ai die voëls wat so hoog in die bome sit. Wil hulle net vang. Ma is darem bly oor ons nie die voëls kan vang nie.
24/10/2022

Ai die voëls wat so hoog in die bome sit. Wil hulle net vang. Ma is darem bly oor ons nie die voëls kan vang nie.

Address

Nebo Straat Môrelig Bethlehem 9701
Bethlehem
9702

Telephone

+27810460050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ashia Kennels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category