16/10/2022
Is dit wat ma bedoel as hulle sΓͺ: moenie met jou kos speel nie.
Kon nie resist nie.
Turbo VS Hissi VS Super!
#1 Turbo
#2 Super
#3 Hissi
So Hissi was aandete. Krappieπ·πΈ was bietjie stage fright, hyt toe sy aandete geniet in sy donker hoekie toe ons hom terug sit.
Hulle is Nocturnal Hunters.
Dit was Saterdag middag entertainment :)
SΓͺ asb wat julle d**k, like en share :)