28/11/2025
Hi almal. Ek wil net laat weet dat ek nog plek beskikbaar het vir die Desember vakansie. Bespreek asb so gou as moontlik by 0795181312. Praat met Anna Carr
Vir veilige en bekostigbare losies vir jou hond wanneer jy n wegbreek kansie geniet. Kontak ons gerus by 0795181312 vir besprekings. Praat met Anna Carr.
Lentelus Kennels
Albertinia
6995
Be the first to know and let us send you an email when Lentelus kennels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.