
30/04/2024
Hierdie Diensbepalings weerspieël die manier waarop Google se besigheid werk, die wette wat op ons maatskappy van toepassing is, en sekere dinge wat ons nog altyd as waar beskou het. Gevolglik help hierdie Diensbepalings om Google se verhouding met jou te definieer terwyl jy met ons dienste omgaan....