Upington FURever Rescue, Foster & Adoption

Upington FURever Rescue, Foster & Adoption ๐Ÿพ Rescue โ€ข Rehabilitate โ€ข Rehome
Helping rescue dogs and cats find loving homes through adoption and community support in and around Upington, Northern Cape.

FURever is a community-driven animal rescue in Upington, South Africa. We focus on rescuing, rehabilitating & rehoming animals in need. Driven by love, care & second chances. ๐Ÿพ

01/09/2026

๐ŸŒธDie lente is in die lug en ons het 'n prys om weg te gee hierdie maand! Whoooohooooo!๐Ÿถ

Koop enige Jock produk by Doggie Paradise Upington gedurende September en staan 'n kans om hierdie mooi kombers te wen van Jock!๐ŸŽ‰

Wenner word 1 Oktober 2026 aangekondig.๐Ÿพ

01/09/2026

Kontak 060 832 7549

30/08/2026

Enige iemand wat 'n hond met 'n wond more vanaf Keimoes tot op Upington kan bring groot asb. na die naaste veearts.
Kontak Abigail om hom op te laai - +27 62 440 4139.

Hierdie tweetjies is opsoek na hul Furever huise. Gebruik die sandboks en eet self. Kontak Titia VDeventer De Ridder +27...
30/08/2026

Hierdie tweetjies is opsoek na hul Furever huise. Gebruik die sandboks en eet self.
Kontak Titia VDeventer De Ridder
+27 72 245 5199.

26/08/2026

โ€™n Groot dankie aan ons wonderlike ondersteuners!

Baie dankie aan Elseby Viljoen van Blikemmer vir die pragtige lappies-kombers! ๐Ÿฅฐ

Die gelukkige nuwe eienaar van die kombers is ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐˜†๐—ธ๐—ฒ ๐—ž๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ฒ๐—ฟ. ๐Ÿพ

Dankie ook aan Hoรซrskool Duineveld - Amptelik vir die drukker! ๐Ÿ–จ๏ธ
Die gelukkige wenner van die drukker is ๐—๐˜‚๐—ฎ๐—ป ๐—ฆ๐—ป๐˜†๐—บ๐—ฎ๐—ป. ๐ŸŽ‰

En laaste, maar beslis nie die minste nie...
โ€™n Groot dankie aan Upigrow vir die hekkies! ๐Ÿ™

Hulle behoort nou aan ๐—Ÿ๐—ฒ๐—บ๐—บ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ผ๐—ป. ๐Ÿพ

Aan elkeen wat gee, ondersteun, deel, help en saam met ons probeer om โ€™n verskil te maak:

Dankie dat julle ons hande vat en ons sterker maak. Dankie dat julle saam met ons hierdie pad stap.

Ons waardeer elkeen van julle meer as wat woorde kan sรช. ๐Ÿพ

Onthou jul hierdie dametjie wat vir dood agtergelaat is op die ashoop? Sy is gesond en die queen ๐Ÿ‘‘ van haar Furever huis...
26/08/2026

Onthou jul hierdie dametjie wat vir dood agtergelaat is op die ashoop? Sy is gesond en die queen ๐Ÿ‘‘ van haar Furever huis.๐Ÿ’›๐Ÿพ

Dankie aan All Oceans vir die 5kg Russians en Agrimark vir die 80kg Hondekos. ๐Ÿพ๐Ÿ’›
26/08/2026

Dankie aan All Oceans vir die 5kg Russians en Agrimark vir die 80kg Hondekos. ๐Ÿพ๐Ÿ’›

Is hierdie iemand se katjie in Duineveld omgewing? Vreeslik mak en liefdevol. Kontak Caitlin O'Connell +27 71 437 9472 i...
26/08/2026

Is hierdie iemand se katjie in Duineveld omgewing? Vreeslik mak en liefdevol. Kontak Caitlin O'Connell +27 71 437 9472 indien dit joune is.

Die seisoen is hier en kitty litters pop weer oral op. Asb ons stem saam hulle is baie oulik. Maar asb as jy een vat, as...
26/08/2026

Die seisoen is hier en kitty litters pop weer oral op. Asb ons stem saam hulle is baie oulik. Maar asb as jy een vat, asb laat steriliseer oor 5 maande, anders sit jy met die volgende litter.

Skye het haar Furever huis gekry en het 'n exciting dorp dag gehad. Eerste aand op die plaas in haar nuwe bedjie. Baie d...
26/08/2026

Skye het haar Furever huis gekry en het 'n exciting dorp dag gehad. Eerste aand op die plaas in haar nuwe bedjie. Baie dankie Kotze gesin vir jul aanneming. ๐Ÿ’›๐Ÿพ

Address

Upington
8800

Telephone

+27608327549

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington FURever Rescue, Foster & Adoption posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share