07/08/2026
๐ โWaar is Pawsome Pet Lodge geleรซ?โ ๐พ
Dis een van die vrae wat ons die meeste kry!
Ons is net buite Montana, in Kameeldrift Oos, geleรซ. ๐ฟ
Maar die beste deel? Jy hoef nie self jou hondjie te kom aflaai of optel nie! ๐ถ๐
Met ons vervoerdiens kom haal ons jou hondjie by jou en bring hom of haar weer veilig terug huis toe.
So, al is ons fisies in Kameeldrift Oos, is Pawsome Pet Lodge eintlik 0 km van jou af. ๐
Laat ons die rywerk doen, terwyl jou hondjie โn veilige, liefdevolle en hokvrye tuiste geniet.
๐พ ๐๐ผ๐ฒ๐ธ ๐ท๐ผ๐ ๐ต๐ผ๐ป๐ฑ๐ท๐ถ๐ฒ ๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ฏ๐น๐๐ณ ๐๐ฎ๐ป๐ฑ๐ฎ๐ด!
๐ 076 767 7284
๐ www.pawsomepetlodge.co.za