Eerste Rivier Katte

Eerste Rivier Katte Just two women caring for about 40 stray and feral cats in Central Stellenbosch.

04/01/2026
Ontmoet ons oulike seuntjie Milo. Hy is deel van ‘n kolonie by die vroue koshuise.Hy is onlangs reggemaak so hy’s maar s...
27/11/2025

Ontmoet ons oulike seuntjie Milo. Hy is deel van ‘n kolonie by die vroue koshuise.Hy is onlangs reggemaak so hy’s maar skirkkerig vir mense - Dis altyd so ‘n plesier as hy die dag so naby kom hallo sê.

27/10/2025
Ontmoet ons pragtige groenoog Kwaaitjie. Hy speel baas by die by die universiteit se vroue koshuise waar hy altyd eerste...
27/10/2025

Ontmoet ons pragtige groenoog Kwaaitjie. Hy speel baas by die by die universiteit se vroue koshuise waar hy altyd eerste by die kosbakke is. Hy is nuuskierig en vreeslik oulik. Ons Halloween mascot hierdie Oktober!

Go over to our instagram to meet Lady! 🩶
14/10/2025

Go over to our instagram to meet Lady! 🩶

Ek was dalk ‘n paar weke van my Eerste Rivier katte af weg maar waar ek myself ookal in die wêreld mag bevind sal ek alt...
07/10/2025

Ek was dalk ‘n paar weke van my Eerste Rivier katte af weg maar waar ek myself ookal in die wêreld mag bevind sal ek altyd iewers ‘n katlyfie wat ‘n vryfie vra opspoor. Die laaste paar foto’s is van ‘n kat museum in Budapest.

New Post! 💛
20/09/2025

New Post! 💛

Nuwe post!
10/09/2025

Nuwe post!

Check out our latest post on instagram where you’ll meet Batcher! 🧡🦁
04/09/2025

Check out our latest post on instagram where you’ll meet Batcher! 🧡🦁

Ontmoet Stellenbosch se Rivierkatte (en hulle versorgers!)🐾  ’n Jaar gelede het dit sommer so vanself gebeur dat ons twe...
25/08/2025

Ontmoet Stellenbosch se Rivierkatte (en hulle versorgers!)🐾

’n Jaar gelede het dit sommer so vanself gebeur dat ons twee vroue elke aand Stellenbosch se hawelose Rivierkatte begin voer het.

En soos ons hulle oulike persoonlikhede leer ken het, kon ons nie help om dinge verder te vat nie.

✨ NOU:
• Vang en steriliseer ons die katte en sit hulle terug in hulle kolonies.
• Monitor hulle gesondheid.
• Verskaf skuiling teen die koue en reën.
• Kry huise vir die kleintjies.

Alles sodat die katte nie verder aanteel nie om hulle en die omgewing te beskerm en te bewaar.

Oor ons twee:
🐱Behalwe diereliefhebber en teësinnige katvanger is Debbie ook ’n skrywer en kunstenaar. Haar twee kwaai huiskatte verseker dat sy nie alle hawelose klein katjies aanneem en so ’n volwaardige katvrou word nie.

🐱Abi, ‘n PhD-student en ad-hoc lektor, is reeds die trotse eienaar van vyf optel katte. Sy het die “nie meer nie!” waarskuwing van haar ouers en kêrel duidelik gehoor... Die straatkatte van Stellenbosch bied haar die ideale middeweg: om nog meer katte te versorg en lief te hê – sonder om die huis voler te maak.

———

Meet Stellenbosch’s River Cats (and their caretakers!)🐾

A year ago, two women (that’s us!) started feeding the homeless River Cats of Stellenbosch every night. We quickly fell in love with their unique little personalities — and knew we had to do more.
✨ What we do now:
• Trap, sterilize & return cats to their colonies
• Monitor their health
• Provide shelter against cold & rain
• Find homes for kittens
All to protect the cats and the environment by stopping the endless cycle of breeding.

Who we are:
🐱 Debbie — writer, artist, reluctant cat-catcher, kept in check by two fierce house cats.
🐱 Abi — PhD student & lecturer, already mom to 5 rescues, but thanks to her parents’ & partner’s “no more!” rule, finds her balance by loving the street cats of Stellenbosch.

Follow our journey with the River Cats — every stray has a story. 💛

———

Address

Stellenbosch
7500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eerste Rivier Katte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eerste Rivier Katte:

Share