Loots Bulldogs

Loots Bulldogs Pure bred English Bulldog puppies for sale to bulldog loving homes. All puppies are at least eight weeks old, KUSA registered, inoculated and dewormed.

PicklesBrooklyn in Pretoria is stil. Een foto, van die verlate state - inperking staat. Atwoord: Nee, issie. Brooklyn is...
24/04/2020

Pickles

Brooklyn in Pretoria is stil. Een foto, van die verlate state - inperking staat. Atwoord: Nee, issie. Brooklyn is maar altyd so. Ook vandag.

Maar is bo die stilte wat bo ons hang, is vandag méér, soos Heilgheid wat selfs voëltjies tot stilwees sweer, ook Poedels en Bella se lawwigheid.

Dit kriewel langs my ruggraat af, Pickles is terruste bo-op ma Lady Linca se gebeendere.

Sy’t laaste twee weke net agteruit gegaan. Jy’t het agtermiddag op die mat het by die deur gelê. Ek was te laat met jou rog-avo broodjie. Van dit en my met moeite uitgeloop jou slaapplek toe. Buite my bereik, ’t ek my hulpeloosheid met wrewel ervaar. Ek moes vrede het met jou kos en vars water - al ’t ek toe meer as gevoel, reeds binne nog ‘ a bulldog se ore moet gekrap word, baas,’ was jou sensasie heen.

En vanoggend toe jy nie jou tyd inkom nie, is ek getroos jy slaap. EN toe soos bom: “Sir, Pickles is no more.”

Te vroeg, te vroeg. Net nog 2013 ná my eie huisarres ’t jy slegs drie-kwart die bak van my hand in my lewe kom lê. Net jy en jou boetie, die laaste van Lady Linca. Boetie is af Kaap toe dear kampioen word. Maar jy’t desondanks my hulploosheid aan my sy gebly - so sonder dat ek dit toe kon weet, as Voorsieningheid van Bo.

Ek ’t sakdoek oor my gesig op die bed Bradon Bayes se Emotional Journey ga loop lê. Tot bedaring tien trappe of getrap en onder tussen lower groen op die bank tussen twee damme ge ga sit. Een met vissies en die ander met waggelende eende agterna hulle se ma. En toe gewag:

Die eerste emosie stoot in my op: spyt en verwyt. Dat ek nie meer vir jou gedoen ’t nie. om daai stemme van ‘toe’ vir jou met verskonings weggeredeneer. Spyt dat ek die hadedas moes verskrik, wat jy so kon vang. Spyt van my elke oggend se geteem: Liewe donner moet jy nou die poedels se water binne kom sta, moet drink. Wyl skoon koel water buite staan.
Ag die verwyte is te veel, om nie elke dag jou ore te krap nie. En dan jou opgetrektheid om te moet plek maak as ek moet kom werk. Ek ervaar en belewe dit intens, dan laat ek die gaan en wag . . .

Hier kom die tsoenamie vanuit my voete op, dankbaar jy om in my moeilikse tyd om aan alleen gewoond te raak, altyd in my my sig te wees. Langes my om al slapende iemand te wees om my diepste, diepte in my, met jou te deel. Dankbaar dat ek jou altyd kon vertrou, om jou babas by jou te laat bly en mooi self groot te maak - weg van mense wat beter weet, het ek oopdeur geslaap dat jy vrylik tussen hulle in die badkamer se kamer en buite toe te beweeg. Om te sien hoe jy hulle dra, die lastige enetjie die dag hier uit die sandbak son, kamertjie toe. En wat die klits nie ophou kerm jy, haar weer gaan haal en aan sy boud ongeskonde oor die sandbak son in trek. Om toe, jou ouer suster Zaan agter die glasdeure waag verby te loop, jy altwee deure met geweld uit hul gleuwe plat te spring.

Weer nog wag. Vrees stoot op. Engte vrees. Wie is nou mee vir my om te praat, wie ken my storie soos jy, my liewe kameraad. Hoe maak ek nou, hoe en boonop die gemis van joe gewoontes, om as ek loop lê jy op die Oriental carpet langs my bed by my te lë. Troos dat tyd genees in my omstandigheid is ’n ewigheid. Verlange word aanvaarding langsaamaan is vér. Ek is benoud vir nóu.

Maar ja. Ek onthou tog dat ek my ook kon troos om jou van my ma te vertel en ek het dit so baie daarna in jou gesien. Wees net rustig, kyk om jou om. En my bevoegsel: Stay in the moment. Terug is spyt en verwyt. Vorentoe is onsekerheid. BUT nowhere than in this moment, dis al wat jy het. En voel mens dis genoeg.

Brooklyn is nog steeds stil, die heiligheid maak dit mooi, die bome. Maar hier van alles van ons Skepper is vir my niks mooier gewees nie Pickles, as jy. Ekke in die oomblik. In díe oomblik. En die oomblik.

06/12/2019

Looking for a peaceful companion?

Very special cross Toy Cup Poodle with Bulldog -

Vet bill of health, inoculated end dewormed.

Soft and warm looking for good homes, R600.00

Brooklyn Pretoria

30/11/2019
Ken iemand hier dalk van 'n Boodle hond?Sy ma is 'n raseg KUSA English Bulldog en syse pa?Een blaffende raseg Apricot To...
21/11/2019

Ken iemand hier dalk van 'n Boodle hond?

Sy ma is 'n raseg KUSA English Bulldog en syse pa?

Een blaffende raseg Apricot Toy Cup Poodle reun.

Disse glips. Maar watch this space.

Net, hoe gee mens vyf swart patrone naam.?

Do you know a Boodle?
- cross of pedigreed English Bulldog and Apricot Toy Cup Poodle sire.

Five, all black. I need names!

Bitterbessie dagbreek bitter bessie son . . . (Soek ek na die grootpadom daarlangs te draforal draai die paadjiesvan haa...
10/10/2019

Bitterbessie dagbreek
bitter bessie son . . .

(Soek ek na die grootpad
om daarlangs te draf
oral draai die paadjies
van haar gewoontes af
(Met apologie, maar dieselfde seer en verwyt - ag ek wens, toe sy Maandagaand loop slaap 't ek haar kop eers nog gevryf.)

Pickles is al van Maandag in díe toe erf weg. Toe kom díe mense hier om haar te begrawe. "Waar só, ons sien niksie - soek sê ek kyk agter in daai hoek.

Vinnig is Martin trug, my fok Christo, jou hond leef. Sy't kleintjies by haar! Nee Jy sal haar nie kan sien nie, sy's onner'ie takke - ie takke en blare onner in'ie hoek.

Wat sy my stem hoor, hou sy óp grom en laat hulle toe om water en kos vir haar uit te sit. Nou stan díe kos nog net so . . .

Sy'se ma. So beskermend. Laas 't sy twee skuifglas deure uit gespring, net oor Zaan dit toe waag om daaragter langs verby te loop.

Oh! My bulldog hart. My vermoede is dat sy ToyCup Poodles hét - grote g***t. Sit ek skaam dankbaar, kop in my hand.

Pickles jou bliksem!!

Leaving you spot, at your own peril😳Victoria and mom, Pickles.Bulldogs drink lots and lots of water in winter - and we ....
06/06/2019

Leaving you spot, at your own peril😳

Victoria and mom, Pickles.
Bulldogs drink lots and lots of water in winter - and we . . . ?

Werk? Vir wat, huh -Victoria en ma, Pickles.
06/06/2019

Werk? Vir wat, huh -

Victoria en ma, Pickles.

Net oor Lelanie Kuhn só mooi vra. Bulldog lewe isse vreemde ene, veral as baas moet werk!?
28/03/2019

Net oor Lelanie Kuhn só mooi vra.
Bulldog lewe isse vreemde ene, veral as baas moet werk!?

27/03/2019

Ek wil nie eers'e nuwe foto van Victoria plaas nie,

sy is nog hier - van stout wees, met genade saam!!

Victoria, vier maande oud.
27/12/2018

Victoria, vier maande oud.

Heinrich, díe KUSA bulldogreun, soek ‘n Basie om díe Kersvakansie om te speel - en glo my hy t nie einde nie, net soos s...
05/12/2018

Heinrich, díe KUSA bulldogreun, soek ‘n Basie om díe Kersvakansie om te speel - en glo my hy t nie einde nie, net soos sy glansrooi pels - oorgeerf van voorvadwe Red Robin.

Maak my ‘n kontantaanbod as jy ‘n bulldog eienaar was.
Vertel my hoekom Jy hom sou wou hê.

Aanbiedinge word ingewag tot Saterdag 15:00.
Loots Bulldogs - KUSA lid.
Christo Loots
0825688514
[email protected]
TVG,

KUSA Engelse Bulbonde, een reuntjie (wit voorkop), een tefie - 3 maande oud en gereed om te vlieg van ORTI.Brooklyn, Pre...
20/11/2018

KUSA Engelse Bulbonde, een reuntjie (wit voorkop), een tefie - 3 maande oud en gereed om te vlieg van ORTI.
Brooklyn, Pretoria
0825688514

Address

Pretoria

Telephone

+27825688514

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loots Bulldogs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share