Little Friends Home Boarding For Small Dogs

Little Friends Home Boarding For Small Dogs Home Boarding for Small Dogs. Die Wilgers, Pretoria East

Die twee was vanmiddag stout. Hulle het die hasies gejaag. Gelukkig kon ons vir Maya vang en Dorie het moeg geword. Hasi...
29/08/2026

Die twee was vanmiddag stout. Hulle het die hasies gejaag. Gelukkig kon ons vir Maya vang en Dorie het moeg geword. Hasie was gelukkig te vinnig vir haar. πŸ™ˆ

(Jemma. ) πŸ’ž Slegs klein skoothondjies  onder 5 kg. Yorkies, Toypoms,  Pinchers,  Poedels,  Yorkies , Chihuahua's. Vir me...
26/08/2026

(Jemma. ) πŸ’ž Slegs klein skoothondjies onder 5 kg. Yorkies, Toypoms, Pinchers, Poedels, Yorkies , Chihuahua's.
Vir meer inligting
Riki : 073 019 6094
Die Wilgers Pretoria Oos

Livvy maak sussie se ogies skoon . πŸ’•
25/08/2026

Livvy maak sussie se ogies skoon . πŸ’•

Kyk wie kuier weer by ons. πŸΎπŸ’–
25/08/2026

Kyk wie kuier weer by ons. πŸΎπŸ’–

Het jy geweet?Klein skoothondjies soos Maltese, Yorkies en mini Schnautzers blaf nie omrede hulle stout is - Hulle is ge...
25/08/2026

Het jy geweet?
Klein skoothondjies soos Maltese, Yorkies en mini Schnautzers blaf nie omrede hulle stout is - Hulle is geteel om hul mense te waarsku . So as jou klein woefie vir iemand blaf sΓͺ sy eintlik Mamma ek pas jou op! πŸ’ž ❀️ πŸ’ž
By ons verstaan ons daardie groot persoonlikhede in daardie klein lyfies. Hier kry hulle Γ± bank en Γ± kombersie met BAIE liefde terwyl mamma met vakansie is.
Vir meer inligting: πŸΎπŸ•
Riki - 073 019 6094
Die Wilgers Pretoria Oos

Jou klein hondjie se 2de huis 🏑  Ek pas klein skoothondjies met liefde  op πŸ’ž. Slegs klein rasse -  (Toypoms, Pinchers, C...
23/08/2026

Jou klein hondjie se 2de huis 🏑 Ek pas klein skoothondjies met liefde op πŸ’ž. Slegs klein rasse - (Toypoms, Pinchers, Chihuahua's, Yorkies, ens)
Riki : 073 019 6094
Die Wilgers Pretoria Oos

Twee woelige poppies.
23/08/2026

Twee woelige poppies.

Speeltyd
23/08/2026

Speeltyd

Jonty geniet die oggend son. πŸ’™
23/08/2026

Jonty geniet die oggend son. πŸ’™

Biki liefde vanoggend...
23/08/2026

Biki liefde vanoggend...

Address

Remskoen, Die Wilgers
Pretoria
0260

Telephone

+27730196094

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Friends Home Boarding For Small Dogs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Little Friends Home Boarding For Small Dogs:

Shortcuts

Share