10/08/2026
BAIE BAIE DANKIE! 🐾💛
Aan elkeen wat by ons kom kuier het by KragDag 2026 — of julle nou net ’n draai kom maak het, lekker met ons gesels het, ons pragtige Boerboels kom bewonder het, of selfs ’n Bostu-hondjie huis toe geneem het… BAIE BAIE DANKIE! ❤️
Dit was vir ons ’n groot voorreg om elkeen van julle te ontmoet en die passie vir ons Boerboels met julle te deel. 🐶
Ons waardeer elke gesprek, elke besoek, elke nuwe gesig en natuurlik elkeen wat deel geword het van die Bostu-familie. 🖤💛
📸 As julle wil, deel gerus julle foto’s, video’s of terugvoer met ons! Ons sal dit met baie liefde sien en deel. 🥰
Tot volgende keer!
Liefde van die hele Bostu Boerboels-span 🐾
━━━━━━━━━━━━━━
A VERY BIG THANK YOU! 🐾💛
To everyone who came to visit us at Kragdag 2026 — whether you simply stopped by for a chat, came to admire our beautiful Boerboels, or took a Bostu puppy home with you… THANK YOU, THANK YOU, THANK YOU! ❤️
It was an absolute pleasure meeting each and every one of you and sharing our passion for the Boerboel breed with you. 🐶
We truly appreciate every conversation, every visit, every new face, and of course everyone who has become part of the Bostu family. 🖤💛
📸 If you would like to, please share your photos, videos or feedback with us! We would absolutely love to see them and share them with our Bostu family. 🥰
Until next time!
Lots of love from the entire Bostu Boerboels team 🐾