Die Stal Ministry

Die Stal Ministry Die Stal Ministry is dedicated to offering seminars, prophetic equine sessions, and a one-year part-time Equestrian and Ministry certification program.

We equip believers for effective ministry and use horses to heal people. We help to build the Kingdom.

God is 'n God van verhouding.  Dankie Jehovah Rapha.
26/08/2025

God is 'n God van verhouding. Dankie Jehovah Rapha.

23/08/2025

✨💔 Barbara’s final wish was simple — to say goodbye to her beloved stallion, Morgan.

The bond between a horse and their human runs deeper than words. This tender moment reminds us of the unconditional love and trust that animals bring into our lives. 🐴❤️

Cherish every ride, every nuzzle, every moment.

Help ons asb om teen hierdie te bid.SPAAR ‘n KIND SE LEWE EN STOP TOEKOMSTIGE en HUIDIGE MOLESTEERDERS!!Share asb en rea...
23/08/2025

Help ons asb om teen hierdie te bid.

SPAAR ‘n KIND SE LEWE EN STOP TOEKOMSTIGE en HUIDIGE MOLESTEERDERS!!

Share asb en reageer!!

KOM ONS REAGEER IN LIEFDE OOR KHAKI FEVER DIE SEKSFLIEK.

Kom ons almal vra hul mooi om dit te stop.

Volg die volgende stappe asb vandag:
1- Share die boodskap oral
2-Bid vir alle betrokkenes vir ware bekering.
3- Volg link en gaan comment by Showmax direk- moet nie in ‘n stryery betrokke raak nie- as iemand beledig bly stil.
4- Stuur ook email na [email protected] en vra dat hulle asb terwille van ons kinders die fliek verwyder.
5- Stuur aan SA klagtekommissie ‘n klagte om fliek te verwyder - [email protected]
6- Vat weer tyd in gebed en bid- en besef God doen wonderwerke
7- As hulle voort gaan - kanselleer ons Showmax vir September of langer.

DEUR STIL TE BLY DOEN ONS VIR NIEMAND ‘n GUNS NIE- Deur die fliek en soortgelyke flieks word molesteerders vervaardig.

As hulle voortgaan na jy die stappe gevolg het- dan is die bloed nie op jou hande nie.

WEES DEEL OM DIT TE STOP.

VOLGENDE AKSIE :
AS HULLE VOORTGAAN OM DIT TE VERTOON SAL ONS - showmax moet boikot.

Dankie

Rooies Strauss & Span

https://www.facebook.com/share/p/1KHyZ5ZuSt/?mibextid=wwXIfr

✨ Don’t Miss Out! ✨Join us for our second-to-last Business Breakfast 🌿🍳🎤 Guest Speaker: Yolanda Steyn📝 Topic: The Role o...
22/08/2025

✨ Don’t Miss Out! ✨
Join us for our second-to-last Business Breakfast 🌿🍳

🎤 Guest Speaker: Yolanda Steyn
📝 Topic: The Role of Equine Therapy in South Africa’s Current Mental Health Crisis

📅 Date: 12 September 2025
📍 Venue: Makiti Wedding Venue
💰 Only R200 per person – includes breakfast

👉 Reserve your seat now:
🔗 https://form.jotform.com/250717219841559

⚠️ Limited spots available – book today!

Lekker as mamma's van die Kaap kom kuier.
19/08/2025

Lekker as mamma's van die Kaap kom kuier.

19/08/2025
18/08/2025

Dear drivers (especially those not familiar with horses): Please don’t cut in front of a horse trailer just because there’s a big gap. We leave that space on purpose, it’s not that we’re driving slow, it’s because we need a long distance to stop safely.

Horses in the trailer need us to take curves slowly and brake gently so they can stay balanced. Sudden stops or sharp turns can injure them, or even flip the trailer, causing a serious accident.

In the photo, the mare has very little space to move, and her foal is right under her. She’s doing her best to stay still and protect her baby. I can only help her if I drive carefully. Please be patient and give us space. Most people don’t mean harm, they just don’t know.

18/08/2025

Afrikaanse Seksfliek: - ’n Bespotting van God – en meeste klap hande daaroor!
- geleen vanaf Anco Barker

Die nuwe Afrikaanse seksfliek is niks minder as ’n openlike bespotting van God nie. Dis nie “kuns” of “vryheid” nie – dis sonde wat oop en bloot gevier word.

En ja, elke akteur en aktrise wat kies om hulself hieraan te verkoop, dra volle skuld. Jy kan nie sê jy “speel net ’n rol” nie – jy stel jou liggaam, jou gesig en jou naam in diens van vuilheid. Jy het jou waardigheid verkoop vir geld en aandag.

En wat skok my selfs meer, is hoe mense – selfs ouer Afrikaners – op Rapport se blad sit en lag vir ’n pastoor wat wil bid. Hulle spot nie net met hom nie, hulle spot met God self.

Die Bybel sê: “God laat Hom nie bespot nie. Wat ’n mens saai, sal hy maai” (Gal. 6:7).

Seksflieks vernietig. Hulle kweek wellus, hulle brand jou gewete dood, hulle breek huwelike, hulle voed verslawing, aan p***o en hulle steel die reinheid wat God van ons vra. Dit maak mense blind vir die waarheid en hard teenoor die Heilige Gees.

Dis nie bevryding nie – dis kettings van sonde wat jou bind en jou siel hel toe sleep.

Ons volk het diep geval: ons klap hande vir duisternis en lag vir die Lig. Hoe ver moet ons nog val voordat ons besef – God se oordeel is nie ’n grap nie?

Dis tyd om te kies: of jy buig voor God se Woord en leef, óf jy volg die wêreld en loop reguit die ewige dood in. Daar is geen middelgrond nie.

Rapport
Simon Sonnekus

18/08/2025

Distal Ministries merges faith and equine therapy to offer a unique path to emotional healing. Discover how these gentle giants help people reconnect with th...

Address

Plot 119, Malmani Drive, Sterkfontein Country Estates
Mogale City
1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Stal Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Stal Ministry:

Share