14/08/2026
🐾 Ons help graag! 💙
Het jy ’n hond of kat wat gesteriliseer of ingeënt moet word? 🐶🐱
Danksy subsidies deur die DBV is sterilisasies en inentings nou teen minimale fooie beskikbaar!
🐾 Sterilisasies: slegs R100
💉 5-in-1 vir honde: slegs R50
💉 3-in-1 vir katte: slegs R50
📞 Skakel inspekteur Jaco by 072 847 7312 om te bevestig of jy kwalifiseer.
Help ons om ons troeteldiere gelukkig, gesond en veilig te hou! ❤️
📢 Deel asseblief hierdie plasing met jou familie, vriende en bure — iemand in jou gemeenskap mag dalk hierdie hulp nodig hê!