Rhino Hill Game Processors

Rhino Hill Game Processors The BEST butchery in town!! Beef • Chicken • Pork • Game Meat • Biltong and more!!

Heerlike vars guavas reguit van die plaas afPrys          R20/kgKratprys   R200Plaas jou bestelling013 591 0704 Rhino Hi...
27/05/2026

Heerlike vars guavas reguit van die plaas af
Prys R20/kg
Kratprys R200

Plaas jou bestelling
013 591 0704 Rhino Hill
082 955 0962 Cindy
082 852 4134 Fanie

Koedoe en impala skenkels slegs R95/kg Slegs vandag 16 Mei 2026013 591 0704082 852 4134
16/05/2026

Koedoe en impala skenkels slegs R95/kg
Slegs vandag 16 Mei 2026

013 591 0704
082 852 4134

So lyk 'n jong koedoe wat behoorlik gebloei en ontwy is. Kwaliteit en higiëne is wat ons onderskei die van ander.Rhino h...
13/05/2026

So lyk 'n jong koedoe wat behoorlik gebloei en ontwy is. Kwaliteit en higiëne is wat ons onderskei die van ander.

Rhino hill game processors

13/05/2026

'n Goeie voorbeeld van hoe jou bwb NIE moet lyk nie. Bloed in die bilong gee daai wilde smaak. Klient het die bwb nie gebloei nie.

Rhino hill game processors

13/05/2026

Kliënt se bwb biltong in 'n pekel om die "wilde smaak" te verminder.
Rhino Hill sal help waar ons kan, maar asb bloei en ontwy in die veld !!!

RHINO HILL GAME PROCESSORS

*ROOSTERKOEK & KETEL*  *Besigheidsure Trading hours* *Aansit / Sit Down* Mon-Fri9:00 - 16:00 *Bestellings voor:*  *Order...
11/05/2026

*ROOSTERKOEK & KETEL*

*Besigheidsure
Trading hours*

*Aansit / Sit Down*

Mon-Fri
9:00 - 16:00

*Bestellings voor:*
*Orders before:*

Mon-Fri
16:45

*Afhaal voor
Collection before*

Mon-Fri
17:15

Roosterkoek en Ketel*
Rhino Hill*

RHINO HILL GAME PROCESSORS RHENOSTERKOP PLOT 4 UITKYK ROAD

013 591 0704
082 852 4134 Fanie
082 955 0962 Cindy

The first game meat of the season has arrived.Rhino Hill is open today from 9:00 until 14:00Pay us a visit or013 591 070...
03/05/2026

The first game meat of the season has arrived.
Rhino Hill is open today from 9:00 until 14:00

Pay us a visit or
013 591 0704
082 852 4134 Fanie
082 955 0962 Cindy

Benefits of raw diet▪︎ Nutrient rich diet▪︎ Heart health▪︎ Energy boost▪︎ Healthy skin and coat▪︎ Muscle developmentPric...
29/04/2026

Benefits of raw diet
▪︎ Nutrient rich diet
▪︎ Heart health
▪︎ Energy boost
▪︎ Healthy skin and coat
▪︎ Muscle development

Prices ( 1kg vacumed)
1 to 15 packs R25,00
16 to 30 packs R22,50
40 + packs R20,00

*Rhino Hill Game Processors*
013 591 0704
082 955 0962

Oop Maandag 27 April 2026• Kom relax• Kom eet lekker• Bring die kinders om te djol• Ry weg en sê • *Sherbit dit was nou ...
27/04/2026

Oop Maandag 27 April 2026

• Kom relax
• Kom eet lekker
• Bring die kinders om te djol
• Ry weg en sê
• *Sherbit dit was nou nice en SO bekostigbaar*

013 591 0704
082 955 0962 Cindy

Die jagseisoen is hier !!Kyk wat ons als met jou karkas kan maak..........
24/04/2026

Die jagseisoen is hier !!
Kyk wat ons als met jou karkas kan maak..........

Address

Mbombela

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

013 591 0704

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rhino Hill Game Processors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share