The Pet Grocer,Gansbaai

The Pet Grocer,Gansbaai Pet Supplies
(1)

23/07/2025
  a tick can drink up to 100x its body weight in blood. That’s like your dog chugging a whole bathtub full of water! 😳🛁 ...
23/07/2025

a tick can drink up to 100x its body weight in blood. That’s like your dog chugging a whole bathtub full of water! 😳🛁 Protect them with SIMPARICA and stop ticks before they get to say “Bottoms up!” SIMPARICA is:

✔️ Fast-acting (SIMPARICA kills ticks within 8 hours)
✔️ Long-lasting (Protects your pooch for 15 weeks per box)

Buy it at The Pet Grocer,Gansbaai The Pet Grocer. Gansbaai

Win with Royal Canin, at, The Pet Grocer,Gansbaai
17/07/2025

Win with Royal Canin, at, The Pet Grocer,Gansbaai

DANKIE!!So n klein woordjie maar ek sê dit met groot waardering.  Dankie Madelize Lourens vir jou getroue 3 jaar diens l...
08/07/2025

DANKIE!!So n klein woordjie maar ek sê dit met groot waardering. Dankie Madelize Lourens vir jou getroue 3 jaar diens lewering. Ek waardeer jou harde werk Baie. Dankie Liedia Minnaar ook vir jou 1 jaar diens ,en al jou harde werk,ek waardeer dit ook baie. Dankie Dat julle 2 en my ma Estel Acker so mooi na my plek kyk as ek weg is. 😘😘

07/07/2025

Many dog breeds should not be shaved, particularly those with double coats or wiry coats, as shaving can disrupt their natural insulation and protective mechanisms. Double-coated breeds like Huskies, German Shepherds, and Golden Retrievers rely on their coats for temperature regulation in both hot and cold weather, and shaving can make them more susceptible to overheating or sunburn. Wiry-coated breeds such as Schnauzers and terriers also need their coats for protection and should not be shaved.
Double-coated breeds to avoid shaving:
Siberian Husky: Their thick double coat provides insulation against extreme temperatures.
Alaskan Malamute: Similar to Huskies, their double coat regulates body temperature.
German Shepherd: Shaving can disrupt their coat's ability to insulate and protect them from the elements.
Golden Retriever: Their coat provides insulation and sun protection, which is compromised by shaving.
Labrador Retriever: Like other double-coated breeds, they rely on their coat for temperature regulation.
Border Collie: Their coat helps protect them from sun and cold, and shaving can lead to sunburn or overheating.
Chow Chow: Their thick double coat provides insulation, and shaving can make them uncomfortable.
Akita: Shaving can disrupt their coat's natural ability to regulate temperature.
Shiba Inu: Their double coat is important for temperature regulation.
Old English Sheepdog: Shaving can damage their coat and impact their ability to regulate temperature.
Australian Shepherd: Shaving can affect their coat's natural insulation and protection.
Samoyed: Their thick double coat is crucial for thermoregulation.
Newfoundland: Shaving can affect their coat's ability to insulate and protect.
Bernese Mountain Dog: Their double coat is essential for temperature regulation in various climates.
Pomeranian: Shaving can impact their ability to regulate body temperature.
Wiry-coated breeds to avoid shaving:

Schnauzer:
Their wiry coat provides protection, and shaving can lead to skin issues.

Scottish Terrier:
They need their wiry coat for protection and should not be shaved.

Affenpinscher:
Their wiry coat is important for protection and should not be shaved.

Border Terrier:
Their wiry coat provides protection, and shaving is not recommended.

German Wirehaired Pointer:
Shaving can damage their wiry coat and affect its protective properties.
Single-coated breeds that can be shaved:
While many single-coated breeds can be shaved, some, like the Afghan Hound, benefit from their long coat for protection from the sun and elements. However, breeds like the Maltese and Poodle can be shaved without significant issues, though trimming is often preferred for the latter to maintain their distinctive appearance.
General advice:
Always consult with a professional groomer or veterinarian before shaving any dog, especially those with double or wiry coats.
Shaving can disrupt a dog's natural ability to regulate temperature, potentially leading to overheating or sunburn.
Shaving can also damage the coat, leading to uneven regrowth, changes in texture and color, or even permanent damage.
Consider alternative grooming methods like brushing, bathing, and trimming to manage your dog's coat, especially if you are concerned about shedding or overheating.

❜𝗻 𝗞𝗲𝗻𝗻𝗲𝗿 𝗦𝗲̂Het julle al gesien hoe lyk honde wat se hare nooit weer terug groei nie omdat eienaars d**k hulle is slimm...
07/07/2025

❜𝗻 𝗞𝗲𝗻𝗻𝗲𝗿 𝗦𝗲̂
Het julle al gesien hoe lyk honde wat se hare nooit weer terug groei nie omdat eienaars d**k hulle is slimmer. Het jy al beleef hoe vries daai hond elke liewe winter, en hoe moet hy sonskerm gesmeer word elke somer. Dis coconut oil, olyf olie en voor geskrewe rome elke dag om te keer dat hy nie vel kwale/kanker kry nie.
En jy d**k hare is te veel moeite??? Hoe gaan jy dan cope? Asseblief, d**k twee keer. Lig jouself in! Honde het hare vir 'n rede!!
Om `n dubbelbedekte hond te skeer is die ergste ding om te doen.
Skeer verhoed dat koel lug by die vel kom omdat die onderlaag nog teenwoordig is. En 'n geskeerde pels beskerm ook nie teen die son nie, wat jou hond aan groter risiko's van oorverhitting, sonbrand en selfs velkanker blootstel.
Gebruik eerder ’n goeie borsel en stroopkam – borsel die jas gereeld uit om van die dooie hare ontslae te raak en om lug in die jas te laat sirkuleer. Die dubbeljas dien as 'n isolator vir hitte en koue...
AS jou hond te warm is, plaas waaiers in die huis om die lug af te koel. Gee vir hulle een van daardie doppoele vir kinders om in af te koel. Om honde met dubbele laag te skeer, verwoes eintlik die pels en dit word dikker terug, want die liggaam probeer outomaties kompenseer vir die verlies van haar.
DIE MEESTE HONDE VERHAAR REG DEUR DIE JAAR
As jy nie van troeteldierhare hou nie, moenie 'n troeteldier hê nie ... of kry 'n haarlose ras ...

20/06/2025

My senior dog has allergies and keeps licking his paws, even though I’m giving omega-3. What else can I do? You are welcome to come and talk to us @ Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT

Allergies can be quite tricky to manage, especially in older dogs. While omega-3 fatty acids definitely help reduce inflammation and improve skin health, they’re often just one part of a larger picture.

Medications like Apoquel can offer more targeted relief by blocking the itch response. Regular bathing with a gentle or medicated shampoo can also help wash off pollen and other allergens from the skin and coat.

But when those options don’t solve the problem, it’s worth digging a little deeper. One area to consider is gut health — there’s increasing evidence that poor gut health can show up in the skin. In cases like these, adding a high-quality probiotic may help support the immune system and reduce allergic responses.

Also, paw licking isn’t always caused by allergies. Joint pain, especially from arthritis, can lead dogs to lick their paws or legs. And don’t forget the emotional side of things — anxiety or stress can cause compulsive licking too.

So if allergies alone aren’t explaining the behaviour, it may be worth exploring pain management or anxiety support alongside a gut-focused approach.

Rektale problemeA***e sak siekte word veroorsaak deur verstopping of infeksie van kliere genoem a***e kliere wat gevind ...
19/06/2025

Rektale probleme

A***e sak siekte word veroorsaak deur verstopping of infeksie van kliere genoem a***e kliere wat gevind kan word weerskante van die a**s. Dis die mees algemeenste siekte in die a***e omgewing by honde. Die a***e sakkies is verwant aan die reukkliere in muishonde en produseer ‘n klein hoeveelheid stinkende vloeistof. Die vloeistof word normaalweg uitgedruk tydens ontlasting.

Klein tipe honde is meer ingestel op a***e sak siekte – groter tipe honde word baie min affekteer. A***e kliere kan verstop raak, infeksie kry, absesse or kanker veroorsaak. Daar is verskeie oorsake van verstopte a***e kliere, insluitend die mislukking van die sakkies om suksesvol uitgedruk te word tydens ontlasting, swak spiertonus in oorgewig honde en oormatige afskeiding van die klier. Indien die inhoud van die sakkies nie gereeld uitgedruk word nie, kan dit bakteriële groei tot gevolg hê en veroorsaak dat die sakkies vatbaar is vir infeksie en/of inflammasie.

Die a***e kliere van ‘n hond

Die tekens van probleme met a***e kliere hou verband met die pyn en ongemak wat gepaardgaan met sit. Die hond mag sy agterstewe skuur op die grond, lek of byt in die ongewing van die a***e kliere of pynlike ontlasting met ooreising ondervind. Indien die kliere beïnvloed is kan harde massas gevoel word in die area waar die sakkies is. Wanneer die sakkies infeksie of absesse het, is erge pyn en verkleuring van die area gewoonlik sigbaar. Oop stukkies weefsel kan gesien word van sakkies met absesse wat deur die vel kan skeur en ‘n wond veroorsaak. Gewasse kan ook teenwoordig wees in die sakkies.

‘n Rektale ondersoek sal deur ‘n Veearts gedoen word om a***e sak siekte te diagnoseer. Addisionele toetse mag nodig wees indien infeksie of ‘n gewas vermoed word. Jou veearts kan dikwels die verstopte a***e kliere per hand uitdruk en as die materiaal in die sakkies te hard of droog is, sal die veearts ‘n versagtende middle in die sak toedien.

Indien infeksie teenwoordig is, sal antibiotika moontlik voorgeskryf word. Jou veearts mag warm kompresse aanbeveel indien ‘n abses (infeksie) teenwoordig is. Addisionele vesel kan ook aanbeveel word om die ontlasting grootte te vermeerder sodat dit die a***e sak kompressie en uitdrukking kan aanhelp.

Indien behandeling nie suksesvol is nie of die probleem word te dikwels ondervind, kan die a***e kliere met ‘n operasie verwyder word. ‘n Algemene nadeel van hierdie operasie is dat dit fekale inkontinensie veroorsaak maar dit is gewoonlik tydelik van aard.

Met dank aan Surry Hills Vet

Pierre van Niekerk © 2015

Dankie Montego Pet Nutrition dit lyk pragtig. 😁
17/06/2025

Dankie Montego Pet Nutrition dit lyk pragtig. 😁

Address

Gansbaai

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:15 - 17:00
Wednesday 08:15 - 17:00
Thursday 08:15 - 17:00
Friday 08:15 - 17:00
Saturday 08:15 - 14:00

Telephone

+27725814765

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Pet Grocer,Gansbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category