21/08/2025
Help vir Olive 🐱🐈
Ons het sover R300 se donasies ontvang vir Olive se sterilisasie. Indien iemand graag 'n donasie wil maak, al is dit R20, doen asb so?
Dankie vir elkeen wat, op welke manier ookal, ondersteun!🌸