Kendrascott Fashion Shop

Kendrascott Fashion Shop House & Pet Sitters - Helderberg (Bianca Agostini)

Liefste Pat.  Woorde kan nie die dankbaarheid in my hart beskryf oor hierdie kosbare geskenk wat jy vir my en vir my Ma ...
27/08/2022

Liefste Pat. Woorde kan nie die dankbaarheid in my hart beskryf oor hierdie kosbare geskenk wat jy vir my en vir my Ma al die pad van oorsee saam gebring het nie.

Dankie dat jy van my dienste gebruik maak. Ek geniet jou diere almal soos my eie en mag ons n lang, goeie en gesonde pad saam stap in die toekoms.

Ek waardeer jou so baie. Ek is so geseend met jou as een van my kliente.

💕💕💕

25/08/2022

Om my pasie te kan uitleef is n voorreg wat nie baie mense kry nie. En daarom sê ek vir my Hemelse Vader baie dankie vir dit wat ek vir my fur friends kan doen.🌷🐾🌷

My liefie lyfie.🌷🐾🌷
24/08/2022

My liefie lyfie.🌷🐾🌷

Baie dankie Chelsea vir jou liefde vir Tinkie. En dankie vir jou goeie werk. Dit word regtig baie waardeer.
24/08/2022

Baie dankie Chelsea vir jou liefde vir Tinkie. En dankie vir jou goeie werk. Dit word regtig baie waardeer.

Jy my liefste Tinkie,  jy bring soveel liefde en geluk in my lewe .Jy is n sonskyn kind. Ek het jou oneindig lief🌷🐾🌷
24/08/2022

Jy my liefste Tinkie, jy bring soveel liefde en geluk in my lewe .Jy is n sonskyn kind. Ek het jou oneindig lief🌷🐾🌷

Love you forever.
20/08/2022

Love you forever.

A trip down memorylane.  🌷Rus in vrede my hondekind😥Goodbyes are not forever. Goodbyes  are not the endThey simply mean ...
20/08/2022

A trip down memorylane. 🌷

Rus in vrede my hondekind😥

Goodbyes are not forever.
Goodbyes are not the end
They simply mean ,I'll miss you.
Until we meet again.

Liefs Bi

Liefste Chelsea,  vir jou wil ek baie dankie sê vir al jou harde werk. Jy word baie waardeer in hierdie besigheid.
20/08/2022

Liefste Chelsea, vir jou wil ek baie dankie sê vir al jou harde werk. Jy word baie waardeer in hierdie besigheid.

Ons laaste groet aan n kosbare hondekind😔💔
20/08/2022

Ons laaste groet aan n kosbare hondekind😔💔

My Liefste MISSY 😭Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe lief ek jou gehaat het nie. Jy het soveel troosting in my ...
20/08/2022

My Liefste MISSY 😭

Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe lief ek jou gehaat het nie. Jy het soveel troosting in my eie lewe gebring toe ek self deur hartseer gegaan het.

Vandag was vir my darm bitter seer toe ek jou moes laat gaan het , maar ek sal elke oomlik wat ek saam met jou gehaat haat het. Koester in my hart.

Die huis is leeg sonder jou my Missy Pop. Jy was soos my eie . My hart is bitter seer ,maar ek weet jy is nou verlos van al die slegte einas my liefie.

Ek sal jou nooit vergeet nie my poppie.💔😢😢😢😢😢😢😢

Sterkte Tannie Issi en Oom Thom met die afsterwind van julle pragtige Poppie-liefie.

Address

Cape Town
7140

Telephone

0766795608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kendrascott Fashion Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category