08/09/2026
Kamer te huur, geen deposito maand moet vooruit betaal word om te kan bly. Krag, water stoof met gas word voorsien met wi fi ingesluit. R2300 vir alles. Toilet, stort en kombuis moet gedeel word.
Geen katte honde of kinders word toegelaat nie. Max 2 persone per kamer.
Op Wagpos pad Die Plaas Petshop, Brits .
0827910120